Lali's Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 152
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Corne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Het die rustige en mooi omgewing geniet.
Petro P - Feb 2024
Algehele gradering
I give this guesthouse 10/10.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Was just a stopover on the way to the South Coast, but was very nice, neat and clean.
Marita M - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker geslaap.
Gert En Anelia S - Des 2023
Algehele gradering
Buiten teesakkie kwessie, baie aangenaam gebly.
Naomi M - Okt 2023
Algehele gradering
Was nog nooit teleurgestel nie.
Mariana H - Okt 2023
Algehele gradering
Bevredigend.
Magda V - Jun 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Klein, maar getryn.
Christa B - Feb 2023
Algehele gradering
'n Veilige plek om oor te slaap.
Clinton R - Jan 2023
Algehele gradering
We were welcomed in at 10:00 to place our things in guesthouse and it was so nice to be received by good people.
Mike G - Okt 2022
Algehele gradering
Quaint old world luxury.
Nombuso M - Sep 2022
Algehele gradering
Average.
Nellene J - Jun 2022
Algehele gradering
Eienaars het baie moeite gedoen om ons groepie te akkommodeer.
Zannae V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en 'n pragtige gastehuis.
Sonja L - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige huis, netjies, maar ons moes boet vir die skynbare oneerlikheid van vorige gaste.
Gottfried K - Apr 2022
Algehele gradering
We were happy to stay there.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuartstraat 86, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom