+62
Selfsorg in Lambertsbaai

Lambert's Bay Seafront

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid, gerieflik, veilig, gasvryheid. Ek het baie lekker gebly, alles was gerieflik, die plekkie was baie netjies ook in 'n baie goeie omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Mooi see uitsig. Plek baie netjies. Sal plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Plek is netjies met alles wat jy nodig het. Heerlike verblyf met die mooiste seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon J
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Kuier was baie opwinded, baie dankie. Ek en my gesin het elke oomblik geniet, sal defnitief weer in die toekoms Lamberts Bay kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2026

Lambert's Bay Seafront is tops. Our stay was beyond awesome. The neighbourhood is very beautiful; the morning view from the balcony is a solid 10/10, waking up to the smell of the ocean and the sound of the waves. I will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Rose S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable stay with a lovely sea view. Perfect for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donnegene B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantasies, ongelooflik lekker. Ons het baie lekker gebly. Het baie van die braai kamer gehou. Sal definitief weer hierdie huis kies. Meeste van die tyd was ons in die braai kamer. Moet dalk in die toekoms kyk vir 'n TV daar, maar verder het ons geen klagtes gehad nie. Dis definitief 'n lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer daar wil gaan bly. Alles wat ons kon nodig kry, en nog meer, was daar. Selfs Doom! Baie goed toegerus met die mooiste uitsig en sonsondergang. Die bed is baie gemaklik en alles was baie skoon en netjies. Minette se reëlings is baie goed gekommunikeer. Aanbeveling: sit dalk 'n handvatsel aan die binnekant van die badkamer se skuifdeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Comfortable stay. Superb, excellent location. Very beautiful view. Concern about the camera inside the braai area. Is it for security reasons? We felt watched all the time when using the braai facilities. Shouldn't the security cameras be outside the property perimeters?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
Lambert's Bay Seafront
Good day Timothy, Sorry that you felt that way. The cameras were installed when we used the house ourselves for extra security reasons. Since it has become accommodation, the cameras are not monitored and have been switched off. We totally forgot about it. Thanks for letting us know. We will be taking the camera out.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 563

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

86 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6421ac7b7551a970aca24acfb4cf7755549121d81b1d1d25f188659e4401a1c369685b53c7260bc85cda946c8b5c1103f4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang