Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landliebe Farm Cottages

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Landliebe Farm Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat 11 km buite Tulbagh geleë is. Hierdie pragtige plaas bied 'n rustige wegbreek aan gaste.

Gaste kan tussen 2 losstaande kothuise kies. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer in albei kothuise het 'n koningingrootte-bed en elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien.

Elke kothuis se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Albei kothuise het kaggels, braaigeriewe en tuine. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat sowat 50 m ver is.

Gaste kan die staproetes na die waterval aandurf en die plaas bied baie oop ruimtes waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Landliebe Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Landliebe Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Stel-straat, Skilpadrug, Deel 3 van De Hoop-plaas 234, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e27bedf1a1a169bea927671e301cffcbdd64eb1cb2b2866b736ae4081d9a205e78062bf34b49510e57799add170e6b7b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Van Der Stel Street Skilpadrug, Portion 3 of De Hoop Farm 234 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.331393140216 19.211142273616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem