Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lands End 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: IJ Singleton-weg 29, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lands End 2 is 'n knus woonstel in 'n pragtige area van Kleinmond. Dit is deel van die eienaar se hoofhuis met die motorhuis wat die 2 eiendomme skei, en bied gaste privaat ingang. Dié eenheid is 1 km vanaf Palmietstrand en minder as 2,5 km vanaf Kleinmond se hoofstrand en middedorp. Dit is ook naby die hawe en verskeie restaurante in die omliggende area.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n leefarea. Elke slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die leefarea het 2 gemaklike rusbanke, waarvan 1 as 'n slaapbank vir kinders dien.

Daar is ook 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale en gratis WiFi. Hierdie verblyf het 'n omsetter tydens beurtkrag en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar.

'n Buitebraai en 'n binnebraai met eetgeriewe is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lands End 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • IJ Singleton-weg 29, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: IJ Singleton-weg 29, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA093252b32faa71ac7e8ac452e74f2430802908d67c5d52f28d73284dfa4f64d0af5d25dace372c1ed636ba28a8cd5e5be3dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 29 IJ Singleton Road Palmiet 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3444889 19.0102831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem