LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lands End Ballito Unit 8 | LekkeSlaap
+16

Lands End Ballito Unit 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Lands End Ballito Unit 8
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tillie E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie E

Ideaal vir familievakansie.

Die huis is gerieflik, bekostigbaar en goed geleë. Warren is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel die drieslaapkamer-eenheid graag aan. Sal vir seker in die toekoms dit weer bespreek!

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good morning,

Thank you for taking the time to complete the review.

We look forward to having you stay with us again soon.

Kind regards,

Warren and Tracy Brider

Lands End Ballito Unit 8
Loraine B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine B
Gesin met tieners

Ruim en mooi uitsig.

Ons het heerlik gewoon in Lands End 8. Die huis is gemaklik met genoeg spasie vir 6 mense. Die bonus is die see-uitsig. Ons sal beslis weer boek.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good morning,

Thank you for your feedback, we look forward to your next stay with us.

Kind regards,

Warren and Tracy Brider

Lands End Ballito Unit 8
Andy M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy M
Gesin met klein kinders

Really awesome place.

We enjoyed our stay and will highly recommend this place. Owner went out of his way to make us comfortable. The views are great.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good morning

We are thrilled that you enjoyed your stay.

Look forward to having you stay at our "home away from home: soon!

Regards

Warren & Tracy Brider

Lands End Ballito Unit 8
Mahle C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahle C
Saam met vriende

Everything was perfect.

We enjoyed our stay, and everything was super perfect.

Christel G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel G
Gesin met tieners

Heerlik in veilige omgewing gekuier.

Pragtige kompleks met skoon swembad en grasperk!

Vernon D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon D
Gesin met tieners

Very nice place, everything was up to standard.

Unit was more than expected, with all the necessary stuff needed.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good morning

Thank you for your valuable feedback.

We look forward to your next stay with us.

Kind regards

Warren and Tracy Brider

Lands End Ballito Unit 8
Bryan V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bryan V
Saam met vriende

The place was very welcoming and we enjoyed our stay, we would definitely stay there again

The unit was clean and felt like a home away from home

Jaco V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik, parking is bietjie klein vir voertuie en die afgrond kan 'n heining kry om te verhoed dat klein kinders nie daar afval nie.

Baie lekker vakansie-eenhede en luuks. Baie gerieflik en naby alles.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good day Jaco,

Thank you for your review !

Unfortunately that is common area and we as owners are not entitled to erect any structures on common property.

Regards

Warren Brider

Lands End Ballito Unit 8
Tameron A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tameron A

Fantasties.

Lieflike plekkie, alles wat jy nodig het in die huis, baie netjies en modern. Sal definitief weer gaan.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good day,

Thank you for your review, it really is our "home away from home" we look forward to your next stay with us!

Kind regards

Warren

Lands End Ballito Unit 8
Liezel A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Gesin met tieners

Lekker ontspanne vakansie.

Ons het heerlik by Lands End gebly. Daar was nie 'n tekort aan enigiets in die huis nie. Ons het elke oomblik in die skoon en netjiese eenheid geniet. Baie dankie vir jou vriendelikheid oor die foon Warren.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good morning

We are glad you enjoyed your stay at our "home away from home"!

We look forward to your next stay.

Kind regards

Warren

Lands End Ballito Unit 8
Santie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met klein kinders

Die eenheid is goed toegerus. Baie geniet!

Pragtige plek en goed toegerus met alles wat nodig is. Kommunikasie voor, tydens en na die verblyf uitstekend!

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Thank you for your positive feedback.

It is our "home away from home" glad you enjoyed your stay with us. We look forward to you staying with us in the future.

Kind regards
Warren Brider

Lands End Ballito Unit 8
Jean N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean N
Gesin met tieners

Eenheid is baie netjies en uitstekend toegerus. Mooi uitsig.

Die eenheid is in 'n stil straat geleë met min verkeer. Baie netjies en uitstekend toegerus. Mooi uitsig vanaf die lekker onderdakstoep.

Lands End Ballito Unit 8's terugvoer

Good afternoon

We thank you for your review, and trust you enjoyed your stay.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,

Warren Brider

Lands End Ballito Unit 8
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg 4, Willards Beach, Ballito, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl8NjWhzYlYkGiHsHqyi46wHZowj0FV5u5jIG9XRFFCssun1jAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 4 Gazelle Road Willards Beach 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.526297757976 31.221897215067
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!