Plettenbergbaai Akkommodasie by Lands End Strand Kothuis | LekkeSlaap
+16

Lands End Strand Kothuis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hopwoodstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 730 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lands End Strand Kothuis is 'n netjiese, outentieke vakansiekothuis wat baie goed onderhou word. Die kothuis bied selfsorgverblyf met 'n puik ligging 50 m vanaf die sentrale strandarea, weg van die pad af.

Die kothuis bied slaapplek 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die aparte kombuis is goed toegerus. Die eetkamerarea het 'n eetkamertafel en -stoele vir 6 mense. Die sitkamerarea bied 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n balkon met buitemeubels, 'n ketelbraai en berg-uitsigte.

Let daarop dat gaste slegs toegang tot die boonste verdieping het.

Die eiendom is omhein, al die vensters het diefwering en daar is hekke wat met die hand oop- en toegemaak word. Daar is parkeerplek in die motorhuis vir 1 voertuig en oop parkeerplek vir nog 'n voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Lands End Strand Kothuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lands End Strand Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hopwoodstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lands End Strand Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 730
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 730
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hopwoodstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YTNlN2YwLTA2NGItNGIwNy1hNzI5LTAwNmE5Y2IwZDQ1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 730  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Hopwood Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 09:00 -34.059143923542 23.377497083537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za