4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Langebaan Escape Self Catering Accommodation bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Lieflike braaigeriewe is beskikbaar.
Die eenheid is troeteldiervriendelik met 'n omheinde tuin wat geskik is vir klein honde.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Escape Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang