Langebaan-On-Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enige ontbyt of ander etes in nie.

Daar is 3 kamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die kamers het privaat en suite-badkamers. Daar is ook gratis WiFi en komplimentêre toiletware in elke kamer.

Die gastehuis het 'n gastesitkamer met DStv, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Langebaan-On-Sea is naby die strandmeer, winkels en restaurante.

Die eiendom is net 'n entjie se ry vanaf Weskus Nasionale Park, Langebaan Country Estate en Mykonos Casino.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langebaan-On-Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za