Langholm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Langholm is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe.

Die smaakvol versierde ateljeewoonstel is op die tweede verdieping en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank met 'n deur wat na die en suite-badkamer lei. Die kombuisarea het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die kaste is gevul met glasware, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar vir 1 voertuig. Langholm is naby verskeie restaurante, winkels, kroeë en museums. Die KIKS, Kunstekaapteater, Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront is 10 tot 20 minute se ry weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Langholm sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langholm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za