Langsaan House
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Kusweg Noord Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Langsaan House bied 'n privaat toevlugsoord in Struisbaai. Hierdie verblyf is die ideale basis vir 'n ontspanne vakansieis en is oorkant die see en stapafstand vanaf die swemstrand en winkels, asook naby 'n groenstrook wat langs die kuslyn strek.
Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof en suite-slaapkamer, sitarea en tweede slaapkamer het elk glasskuifdeure wat na die see front. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 5 wat verder na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n ingeboude kroeg lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Aan die agterkant van die huis is 'n tuin met 'n ingeboude braaiput wat ommuur en teen die wind beskerm is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Kusweg Noord Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Kusweg Noord Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang