Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langsmekaar

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Langsmekaar is 'n ruim vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en strandmeer in die hartjie van Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende en is stapafstand vanaf die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 van hulle het en suite-badkamers met storte. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir kinders, en die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die derde badkamer het 'n stort en die laaste badkamer is 'n volledige gesinsbadkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai, etenstafel en 'n kombuis. Dié kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai en 'n kombuis wat met dieselfde toebehore as die ander kombuis toegerus is. Daar is ook 'n pooltafel.

Die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n uitsig. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en die huis is naby 'n speelpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Langsmekaar sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Langsmekaar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mavis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Amandelboomlaan 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langsmekaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a86d024f1d98e9c93632816894525a153a7c41b89c6c62341927476582be2472a590ebcf2e293daa92637b5250642718b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 36 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3378933 19.0378202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem