Langverwagt

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Outentiek, privaat en betowerend. Selfs al is Langverwagt naby beide Kaapstad en Stellenbosch, is dit 'n hawe van klassieke skoonheid, stil, plattelandse bekoorlikheid en elegansie.

Antieke eikebome, historiese argitektuur, organiese wingerde en tuine vol blomme is 'n asemrowende agtergrond vir jou verblyf. Voeg hierby ons familietradisie van uitstekende diens wat met vars, tuisgemaakte kos en plaasprodukte gepaardgaan en jy sal beslis jou verblyf geniet.

'n Aantal eksklusiewe asook gewilde en gesinsrestaurante is maklik bereikbaar, asook 'n verskeie ontspanningsgeriewe soos 'n casino, gewilde wynplase en temaparke. Die Kaap se ongerepte strande, pragtige berge en rowwe kuslyn, van Kaappunt tot bo op Tafelberg is slegs ’n rit ver, asook V&A Waterfront.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langverwagt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za