LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lapa Lighthouse | LekkeSlaap
+8

Lapa Lighthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Golden Zebra Suite - 2
Selfsorg.
Executive-suite 5 - Luukse Kamer
Selfsorg.
Blue Dolphin Suite 7 - See-uitsig
Selfsorg.
Green Grass of Africa Suite 8 - See-uitsig
Selfsorg.
Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 18 toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste van R180 vir 2 gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

LAPA LIGHTHOUSE

Betalingsterme en -voorwaardes

Tariewe mag onderworpe wees aan verandering sonder kennisgewing.

1. Deposito van 50% word benodig wanneer 'n bespreking gemaak word, en dit sal jou bespreking verseker. Enige bespreking gemaak sonder die deposito, is NIE 'n bevestigde bespreking nie, en sal outomaties gekanselleer word indien nie betaal. Die oorblywende 50% is betaalbaar voor aankoms. Geen terugbetaling kan gedoen word wanneer die gaste eers aangekom het nie. Oorsese gaste moet ten volle betaal voor die inklokdatum.
2. Deposito's is nie terugbetaalbaar in die geval van 'n kansellasie, of in gebreke bly om op te daag nie.
3. Aankomstyd is van 16:00 tot 18:00. Dui asseblief aan wanneer jy sal aankom ten einde te verseker dat ons gasheer beskikbaar sal wees om jou te verwelkom. Laat aankoms kan gereël word, en bevestig dit met jou gasheer voor aankoms. Aankoms ná 19:00 sal 'n heffing van R30 tot gevolg hê. Geen rook word toegelaat binne die verblyfgeriewe nie.
4. Geen persone, anders as aangetoon op die besprekingsorder, sal op die perseel toegelaat word nie. In die geval van addisionele gaste wat arriveer, sal hulle slegs geakkommodeer word as die beskikbaarheid van kamers bevestig is. Normale tariewe sal van toepassing wees.
5. Ontruiming is teen 10:00. Betaal asseblief die rekening ten volle die aand voor ontruiming.
6. Betaling mag per elektroniese oordrag, direkte deposito's, kontant of kredietkaart via aanlynbespreking gemaak word. Besprekings waarvoor nie onmiddellik betaal word nie, sal nie behou word nie, en sal gekanselleer word.
7. Wanneer betaling eers gemaak is, sal aanvaar word dat jy ooreenstem met die terme en voorwaardes.
8. Swem is op jou eie risiko.

DIE REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU. BAIE BELANGRIK: VERSKAF ASSEBLIEF JOU SELFOONNOMMER EN ONGEVEER DIE TYD VAN AANKOMS.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montague Rylaan 19, Umhlanga Ridge, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YTkwMGM3LTBjYmMtNDgyZS05MmE0LWQ5MTk2NTI5NjYxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 19 Montague Drive Umhlanga Ridge 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -29.725644665511 31.074737906456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!