Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larola 37

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Larola 37
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Billy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal verseker weer hier gaan bly. Lekker bly lekker!

Ek en my vrou is baie beïndruk met die luuksheid van Larola 37 binne 'n kleiner ruimte. Ons het heerlik gebly en saans die TV vreeslik geniet, anders as die gewone TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens is 'n baie mooi en interessante dorp. Golden Gate is pragtig.

Baie lekker gebly, maar die bed het aandag nodig. Ek dink dit behoort eintlik vervang te word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gebly. Benodig 'n haardroër en buite tafeltjies om iets op te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en modern.

Die woonstel is baie modern en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dehan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

The stay was excellent, owner was quick to respond and assist where needed. I would definitely make use of the accommodation again, and recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Clarise V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Die plekkie is baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeani M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vir ons wittebrood vir 'n aand Clarens toe.

Larola 37 is 'n pragtige woonstel. Daar word voorsiening gemaak vir loadshedding en dit is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede, alles wat nodig is.

Heeltemal voldoende aan ons behoeftes gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en gerieflik.

Lekker gebly, baie mooi wêreld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Skoon, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Clarens is 'n stil dorpie, heerlik om te ontspan, en Larola 37 het net tot die ontspanning bygedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motshabi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshabi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time.

Everything there is perfect, the service is amazing. Definitely coming back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie S
Gesin met klein kinders

Ons eerste besoek aan Clarens was 'n wonderlike ervaring.

Ons het lekker gebly en 'n goeie tyd gehad. Ons sal weer wil terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladwin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladwin M
Besigheidsreis

Wonderful stay.

I recently had the pleasure of staying at Larola 37 Clarens, and it was an unforgettable experience. The location of Larola 37 Clarens is simply breathtaking. Nestled amidst the picturesque landscapes of Clarens,. The accommodation was comfortable and tastefully decorated, providing all the amenities one could need for a relaxing stay. The attention to detail in every aspect of the property was evident, and it added to the overall charm of the place. During my time at Larola 37 Clarens, I also had the opportunity to explore the surrounding area and indulge in various outdoor activities, thanks to the property's convenient location. I highly recommend Larola 37 Clarens to anyone looking for a tranquil retreat with a touch of luxury. Whether you're seeking a romantic getaway or an adventure-filled vacation, this place offers the perfect blend of relaxation and excitement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlos N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos N
Gesin met tieners

Rustig.

Tyd met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Larola 37 se terugvoer

Dankie Carlos dat julle by Larola 37 bespreek het. Dit is vir ons baie lekker gewees om julle te verwelkom.

Larola 37
Monique Theron T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique Theron T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, dalk net 'n klein gasstofie kry vir load shedding.

Baie oulik, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, pragtig en snoesig.

Die mooiste dekor met al die tegnologie, selfs met 'n omsetter vir beurtkrag. Snoesig warm geslaap, in die bitter koue. Sal dié plekkie definitief aanbeveel vir almal. Kersie op die koek, was die bietjie sneeu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Beste plekkie!

Baie stil en rustig ook baie gemaklik en netjies! Geriewe was voldoende aan ons behoeftes. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gekuier.

Alles is smaakvol, skoon en netjies. Alles wat 'n persoon benodig, was teewoordig, die lekker bederf met 'n warm(elektriese kombers), ys in vrieskas, sjerrie teen die koue en cappuccino-sakkies was baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik

Bitter vriendelike eienaars en het dit baie spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect base to explore Clarens.

Larola 37 had everything we needed and more to make for a very comfortable stay. It is conveniently situated to explore the town, and surrounding area. The decor is beautiful, and Antoinette was a great host, communicating clearly with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cullen T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cullen T
Saam met vriende

Vakansie saam met pelle.

Ons is vriendelik gehelp en ons het die vakansie verskriklik geniet. Die woonstel is naby aan alles wat jy nodig het met 'n baie lekker kuier-area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nieske V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very nice stay! Loved everything about it. so peacefull and beautiful interior.

Will come back to larola 37 anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, sal dit beslis aanbeveel!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby koopsentrum en middedorp. Netjies, rustig met alles wat nodig is.

Kompleks en eenheid is pragtig skoon en netjies. Alhoewel daar 'n wag 24 uur aan diens is, kan die kompleks beter beveilig word. Sal weer in die toekoms van dieselfde eenheid gebruik maak. Tydens "load shedding" het ons probeer om die dorp en omgewing te verken. Dan was WiFi en TV 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russel N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou! Veiligheid is 'n prioriteit met wagte wat heeltyd op die perseel diens doen.

Die plekkie is baie luuks vir die prys. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een vir die boeke.

Ons is verwelkom met ongelooflike gasvryheid en het aan niks kort gekom nie. Absoluut alles is aan gedink om jou meer as gerus te stel. Die diens was ongelooflik en perfek om net af te skakel en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

Great place for a mid week getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Gesin met tieners

Snug, comfortable, elegant.

Snug but beautifully appointed. We had a very comfortable stay and would happily return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keketso M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keketso M
Gesin met klein kinders

Very enjoyable.

It was very nice and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

110% se waarde vir geld.

Ons het elke oomblik in hierdie pragplek geniet. Dis presies soos die foto's in elke opsig. Antoinette was 'n wonderlike gasvrou! Larola 37 sal ons verseker weer sien!. Beste plek in Clarens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die klein foutjies wat daar was is uiters vinnig aangespreek.

Ons kuier was heerlik. Ons was aangenaam verwelkom, Antoinette het persoonlik ons touwys gemaak met die nuwe TV. Dis 'n heerlike stil omgewing en ons het ons verblyf geniet. 'n Sambreel sou welkom gewees het want die stoepie is sonnig en warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esli W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esli W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, quaint waarde vir geld.

Goeie ligging, fantastiese fasiliteite, modern en comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was n aangename ervaring en baie netjiese verblyf.

Ek was baie beïndruk met die kwaliteit en netheid van die plek en die luuksheid van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully furnished.

Stylishly decorated, well equipped 2km out of Clarens main town square. Very comfortable accommodation for 2 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie K

Baie netjiese plekke en veilige parkering.

Alles in die plekkie was nuut, skoon en netjies. Die plek gee 'n baie goeie indruk en is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicki C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well appointed, very clean.

Pictures a true reflection of the acommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat, Larola-terras 37, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8837a839e03ff5e3f360d047923cc3d0a25bbe2364b5c4bbbe7cd0a05976b6268f77d88230c6ca92680c94726803af7831e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Larola Street Larola Terrace 37 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518221668694 28.427860534536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem