Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lato Nord

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Brown-rylaan 670, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lato Nord is 'n oulike selfsorghuis in Gxarha (Morganbaai) met groenstrook-uitsigte wat die area omring. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat wil ontspan. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en is geskik vir 10 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die gaste deel 'n badkamer met die gaste in die derde slaapkamer. Dié badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en eetarea het 'n oopplan-uitleg en daar is sitplek vir 10 gaste in die eetarea. Die kombuis is met 'n elektriese oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjien en 'n ketel toegerus. Die sitarea het 'n TV, sitplek en deure wat na die balkon met braaigeriewe lei.

Gratis WiFi en 'n kluis word voorsien, en veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lato Nord sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Lato Nord
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • George Brown-rylaan 670, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lato Nord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Brown-rylaan 670, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38030caa84be92242ea995d2131c6745fbb82d21adecb1bbe659f73a46ee170232d2c4bd0fab56c2674537d91c251cecffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 670 George Brown Drive Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.707591569324 28.339266316008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem