Laughing Forest Bush Lodge

Selfsorg
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n onderdakdek met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Ontbyt is uitgesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg met gemeenskaplike kombuisgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en onderdakstoep met braaigeriewe. Die gedeelde kombuisie het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinshut
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié hut kan tot 5 gaste in 'n dubbelbed, enkelbed en stapelbed akkommodeer. Dit het 'n en suite-hoofslaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die sitkamer lei na 'n veranda op 'n sondek. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die stapelbed en enkelbed is albei in die sit-area. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, oondjie, ketel, broodrooster, eetgerei, en breekware. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring. Die eenheid het 'n privaat area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 - 20 Cowry Drive, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODc0YTJhLTRlMDYtNDBkZS05N2I3LTM1ZGE2NzAzYjhhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 18 - 20 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.479934884542 30.637115245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang