Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lauradale Accommodation

Gastehuis
Daisy Dubbelkamer
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is vas aan Lavender Huis en het 'n privaat ingang en lugversorging. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, handdoeke en ander geriewe word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer bied toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 toegelaat nie, tensy gaste 'n blokbespreking maak en een persoon volledige verantwoordelikheid neem vir die kinders - veral rondom die swembadarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word buite toegelaat, maar nie binne enige van die eenhede nie.
Stilte moet gehandhaaf word rondom die swembaddens en gemeenskaplike areas indien dit nie 'n blokbespreking is nie.
Geen geraas tussen 23:00 en 07:00 nie.
Betaal asb. die volledige bedrag voor verblyf.
Los asb. die sleutels by die ontvangstoonbank wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cosmos Ateljeekamer
Vanaf R1 930
R1 930 R1 544
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is vas aan Lavender Huis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en ander geriewe word voorsien. Die kamer het ook lugversorging, 'n yskassie, werkstasie, TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 toegelaat nie, tensy gaste 'n blokbespreking maak en een persoon volledige verantwoordelikheid neem vir die kinders - veral rondom die swembadarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word buite toegelaat, maar nie binne enige van die eenhede nie.
Stilte moet gehandhaaf word rondom die swembaddens en gemeenskaplike areas indien dit nie 'n blokbespreking is nie.
Geen geraas tussen 23:00 en 07:00 nie.
Betaal asb. die volledige bedrag voor verblyf.
Los asb. die sleutels by die ontvangstoonbank wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lily-, Aloe- en Protea-suite
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suites het lieflike uitsigte en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Die suites se name is Lily, Aloe en Protea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en ander geriewe word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv-kanale en WiFi. Elke suite het ook 'n kluis en lugversorging asook 'n privaat stoep met braaigeriewe. Hierdie suites het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 toegelaat nie, tensy gaste 'n blokbespreking maak en een persoon volledige verantwoordelikheid neem vir die kinders - veral rondom die swembadarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word buite toegelaat, maar nie binne enige van die eenhede nie.
Stilte moet gehandhaaf word rondom die swembaddens en gemeenskaplike areas indien dit nie 'n blokbespreking is nie.
Geen geraas tussen 23:00 en 07:00 nie.
Betaal asb. die volledige bedrag voor verblyf.
Los asb. die sleutels by die ontvangstoonbank wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose-kothuis
Vanaf R3 740
R3 740 R2 992
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n tweede, aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke and ander geriewe word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met OpenView-kanale en WiFi. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe en die kothuis bied toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 toegelaat nie, tensy gaste 'n blokbespreking maak en een persoon volledige verantwoordelikheid neem vir die kinders - veral rondom die swembadarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word buite toegelaat, maar nie binne enige van die eenhede nie.
Stilte moet gehandhaaf word rondom die swembaddens en gemeenskaplike areas indien dit nie 'n blokbespreking is nie.
Geen geraas tussen 23:00 en 07:00 nie.
Betaal asb. die volledige bedrag voor verblyf.
Los asb. die sleutels by die ontvangstoonbank wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Huis
Vanaf R5 200
R5 200 R4 160
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamers het elk 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het stoele, 'n koffietafel en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en mikrogolf toegerus. Die huis het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n stoep en gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 10 toegelaat nie, tensy gaste 'n blokbespreking maak en een persoon volledige verantwoordelikheid neem vir die kinders - veral rondom die swembadarea.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word buite toegelaat, maar nie binne enige van die eenhede nie.
Stilte moet gehandhaaf word rondom die swembaddens en gemeenskaplike areas indien dit nie 'n blokbespreking is nie.
Geen geraas tussen 23:00 en 07:00 nie.
Betaal asb. die volledige bedrag voor verblyf.
Los asb. die sleutels by die ontvangstoonbank wanneer gaste uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bonniemileweg, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfA8n5c2WH7jJszPCFwGrsOo2mEXxsK7WdyEdyByOCh0l2mePHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Off Bonniemile Road Stellenbosch 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.95267577511 18.792229504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem