Laurel Cottage Self-catering Suites
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Laurel Cottage Self-catering Suites is perfek geleë in Franschhoek se middedorp. Dis lekker naby verskeie geriewe in die dorp en die Kaapse wynlande.
Laurel Cottage Self-catering Suites het 3 suites wat elkeen uniek versier is. Dié suites het elkeen 1 of 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook op aanvraag in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenhede het elkeen 'n kombuis wat goed toegerus is.
Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer, 'n sitkarea en geriewe soos lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis het gemeenskaplike braaigeriewe by die plonspoel, 'n ontwerperstuin en veilige parkeerplek.
Laurel Cottage Self-catering Suites is die ideale basis vir gaste wat die dorp se winkels en restaurante of die wynplase in die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Laurel Cottage Self-catering Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang