LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender @ C | LekkeSlaap
+37

Lavender @ C

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Lavender @ C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amanda B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect cottage for the two of us.

We had a wonderful stay at Lavender @ C and look forward to staying there again, in the nearby future. Thank you Carel and Suzette for your warm hospitality.

Lavender @ C's terugvoer

Amanda, it was such a joy to meet you and we are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Lavender @ C
Courtney Y - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, great attention to detail, privacy on point.

The hosts put in extra efforts for our honeymoon, our four-night stay was impeccable. The peace and quiet was just what hubby and I needed. 10/10 would definitely recommend!

Lavender @ C's terugvoer

Courtney, we are glad that you enjoyed your honeymoon with us, it was nice meeting you. All of the best and hope to see you soon.

Lavender @ C
Rion V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rion V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon in Jacobsbaai.

Die is 'n wonderlike blyplek. Die tuisgebakte muffins en beskuit was wonderlik en twee eienaars was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Die kamer en braai/kombuisarea was baie mooi netjies en skoon en die hele plek ruik ongelooflik met al die lavender-plante wat in blompotte staan. Ek kan nie wag om weer daar te kom kuier nie.

Lavender @ C's terugvoer

Baie dankie Rion, ek is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Lavender @ C
Nico V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker atmosfeer en gasvry.

Baie lekker gebly, meer gekry as wat ons verwag het.

Lavender @ C's terugvoer

Baie dankie Nico, ons is bly julle het die verblyf geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Lavender @ C
Robin H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming host and hostess and self-catering unit, well appointed.

We chose it as we wanted a quiet establishment and we were happy with more space than we expected.

Lavender @ C's terugvoer

Thank you Robin and Clare, it was so nice to meet you and that you enjoyed your stay, please visit again.

Lavender @ C
Bonita W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, stilte, rustigheid.

Ons het gegaan om bietjie te rus en dit is presies wat ons gekry het en nog meer. Uitstekende diens.

Lavender @ C's terugvoer

Bonita,
Ons is so bly julle het lekker gerus en gekuier by ons.
Hoop om julle weer te sien.

Lavender @ C
Gino C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Baie dankie Carel en Suzette. Ons kort tydjie daar was vêr bo verwagtinge. Sien gou weer!

Lavender @ C's terugvoer

Gino, ons is bly julle het die verblyf geniet, sien gou weer!

Lavender @ C
Amiel B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter waarde vir geld, netheid, gerieflikheid en gasvryheid vra nie!

Van die dekor tot die warm gasvryheid in die goed toegeruste, privaat plekkie kan daar niks fout gevind word. Perfek vir jou romantiese wegbreek en baie goed geleë met meer as genoeg plekke om te sien in die nabye omgewing.

Lavender @ C's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het, hoop om julle weer te sien.

Lavender @ C
Andre V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Besondere plek met uitstaande diens. Wat veral beïndruk is die aandag aan klein dingetjies wat jou veblyf net soveel lekkerder maak. Carel en Suzette mag maar. Ons verblyf was net te kort maar ons gaan beslis terug.

Lavender @ C's terugvoer

Baie dankie, Andre, ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, kom gerus weer.

Lavender @ C
Yolandé J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely best stay in Jacobs Bay.

[email protected] is an absolute little jewel. It is so comfortable and a perfect place to wind down and relax. Carel and Suzette go out of their way to make sure your stay is amazing. I will not stay anywhere else on the West Coast ever again.

Lavender @ C's terugvoer

Yolande, you are most welcome, it was so nice to meet you.

Lavender @ C
Karl M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vredevol, genotvol, vriendelik, gashere is baie hulpvaardig.

Het 'n hartlike verwelkoming gekry met aankoms en 'n rustige naweek ten volle geniet. Verblyf is goed toegerus vir 'n aangename tweenag-verblyf vir my en my vrou om te ontspan en die prag van Lavender @ C in te neem. Suzette en Carel, julle is die bedagsaamste, vriendelikste gashere, dankie dat julle ons tuis laat voel het. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil, peaceful, blissful, friendly, hosts are very helpful.

Received a warm welcome upon arrival and thorough enjoyed a peaceful weekend. Accommodation was well equipped for a pleasant two night stay for me and my wife to unwind and relax and soak up the beauty of Lavender @ C. Suzette and Carel you are the kindest, friendliest hosts, thank you for allowing us to feel at home. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lavender @ C's terugvoer

Thanks Karl, we are glad that you enjoyed your stay

Lavender @ C
Amanda W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing! Beautiful and so tranquil.

The hosts were friendly and very accommodative as I had requested an arrangement for a special occasion and they did a wonderful job. Area is safe and just being able to relax and enjoy nature was what we needed. A must visit for everyone!

Lavender @ C's terugvoer

Amanda, it was a pleasure hosting you, hope to see you soon

Lavender @ C
Erik S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plekkie wat ons beslis weer sal wil gebruik.

Ons was baie verras met ons aankoms vir die vriendelike ontvangs en die ekstras wat beskikbaar was. Die beste wat ons al in al ons LekkeSlaap-huisies gehad het.

Lavender @ C's terugvoer

Erik, dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Lavender @ C
Stefan B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste eenheid. Netjies, veilig en baie vriendelike gasheer.

Baie goeie ligging, maklik bereikbaar.

Lavender @ C's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek Stefan, ons is bly julle het die verblyf geniet.

Lavender @ C
Marilise V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, ruim en privaat.

Ons het ons verblyf baie geniet. Lavender @ C is ruim en oop met 'n groot privaat tuin. Dis goed geleë en veilig. Ons is vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die persoonlike detail. Die blomme langs die voetpaadjies is besonders mooi hierdie tyd van die jaar en 'n mens kan van een baai na die volgende stap.

Lavender @ C's terugvoer

Marilise, ons is baie bly dat julle die verblyf asook ons mooi omgewing geniet het. Kom gerus weer!

Lavender @ C
Chris & Rose K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris & Rose K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable despite the cold and rainy weather.

Huge fireplace and great duvet with electric blankets made our stay very comfortable.

Lavender @ C's terugvoer

Thank you Chris, we are glad that you enjoyed your stay, see you again soon.

Lavender @ C
Yolandie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Dit was baie lekker.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning Yolandie, ons hoop om julle gou weer te sien

Lavender @ C
Candice P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste naweek ooit!

Oom Carel en Tannie Suzette, weereens baie dankie vir die naweek, ons het dit so nodig gehad. Die netjiese huis en die ontspanning was hemels en julle gasvryheid het ons regtig welkom laat. Ons het nou besluit dis ons tweede huis. Weereens baie dankie, ons sien mekaar binnekort.

Lavender @ C's terugvoer

Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het, Candice. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Lavender @ C
Rudie B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, vuur aan en geniet met 'n drankie.

Skoon en netjies, alles basies voorsien, selfs 'n maatbeker vir deegie aanmaak. Lekker stil en rustig geen klagtes nie, niemand het ons gepla nie. Veilige parkering.

Lavender @ C's terugvoer

Rudie ons is bly dat julle die kuier geniet het, dit was lekker om sulke oulike jongmense te ontmoet.

Lavender @ C
Karen W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker in Jacobsbaai.

Ons kom gereeld Jacobsbaai toe, omdat ons mal is oor die natuur en buitemense is, wat hou van stap en swem.

Lavender @ C's terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet Karen, hoop om julle gou weer te sien!

Lavender @ C
Grenville A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grenville A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Grenville, ons is bly julle het die verblyf geniet.

Lavender @ C
Marlene S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike rustyd.

Was ons 2de keer by [email protected] en sal beslis weer en weer gaan. Dis baie netjies met alles wat nodig is en die lekker ekstras is 'n bonus dis goeie waarde vir jou geld.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Marlene, dit was lekker om julle weer te sien en is bly dat julle dit by ons geniet het.

Lavender @ C
Joss-lee A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joss-lee A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons was so warm en met die vriendlikste glimlagte ontvang. Suzette en Carel is die oulikste mensies. [email protected] is die perfekte wegbreek vir 'n romantiese, rustige en veilige kuier. Hulle sien ons beslis gou weer.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Joss-lee, dit was lekker om julle te ontvang en ons is bly julle het die verblyf geniet.

Lavender @ C
Ursula J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker wegbreek!

Baie dankie Suzette en Carel vir julle gasvryheid en die moeite wat julle doen soos die vars gebakte muffins, sjerrie vir die koue en die elektriese kombers. Dit is beslis 'n lekker plek vir somer en winter met die geriewe wat gebied word.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Ursula, ons is bly julle het die naweek geniet, kom kuier gerus weer.

Lavender @ C
Sonja D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

So 'n pragtige, rustige dorpie. Net wat mens nodig het om te gaan rus. Eienaars is baie vriendelik en ek beveel die plekkie met 'n geruste hart aan. Dankie!

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Sonja, dit was lekker om julle te ontmoet, ons is bly julle het die kuier geniet

Lavender @ C
Richard T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lekker plek om weg te breek van die besige en stresvolle leefstyl en in stilte te ontspan.

En die ekstra bederfies is die beste, ek sal enige tyd weer gaan. Dankie vir die hout, dit het ons heelnag warm gehou.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Richard, kom kuier gerus weer!

Lavender @ C
Marlene S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig

Ek sal beslis Lavender @ C aanbeveel dit is baie netjies met alles wat nodig is. Ons is ook vriendelik verwelkom en die eetgoed was heerlik

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Marlene, ons is bly julle het die verblyf geniet.

Lavender @ C
Joanie E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier

Verblyf is skoon en netjies, en baie aandag word gegee aan die klein goedjies. Sal beslis terugkom vir nog 'n kuier!

Lavender @ C's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet, sien julle gou weer!

Lavender @ C
Jeanette B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

[email protected] was perfek vir 'n vinnige naweekwegbreek.

Met aankoms het Suzette ons gegroet met die grootste glimlag wat ons baie spesiaal laat voel het. Dit was ons eerste besoek aan Jacobsbaai en ons het onmiddelik verlief geraak op die plek. Ons kothuis was volledig toegerus en pragtig versier. My man en ek was mal oor die aandag aan detail en die lekker bederfies. Ons kamer was uitstaande, pure hotel-luuksheid en gemak. Ons naweek was perfek. Baie dankie aan Suzette en Carel vir jul gasvryheid en dat julle ons wegbreek ekstra spesiaal gemaak het. Ons kom weer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

[email protected] was perfect for a quick weekend breakaway

Upon our arrival, Suzette greeted us with the warmest smile that made us feel very special. It was our first time visiting Jacobsbaai and we instantly fell in love with the place. Our cottage was fully equipped and beautifully decorated. My husband and I loved the attention to detail and the nice treats. Our room was exquisite, pure hotel luxury and comfort. Our weekend was perfect. Thank you Suzette and Carel for your hospitality and for making our breakaway extra special. We'll be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lavender @ C's terugvoer

Thanks Jeanette, we are glad that you enjoyed your stay with us and that everything was to your satisfaction.

Lavender @ C
Jonathan A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing with a fireplace ... a must visit destination

I will definitely be back for another visit. Thank you Carel and Suzette

Lavender @ C's terugvoer

It was nice to meet you, hope to see soon!

Lavender @ C
Anton B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B
Gesin met klein kinders

Lekker oornagplekkie.

Gesellige braaiplek. Baie netjies en mooi aangetrek.

Lavender @ C's terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet, kom gerus weer.

Lavender @ C
Ronelle B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Gesellig. Weskus hartlikheid. Pragtige omgewing.

Ons groepie het verblyf benodig vir 'n nabye troue. Ons is met tipiese Weskus hartlikheid ontvang. [email protected] is 'n pragtig ingerigte plekkie met alles wat jy kan benodig vir 'n gesellige romantiese wegbreek, selfs 'n ingeboude pizza oond! Klein details, soos beskuit en 'n muffin vir ontbyt was 'n heerlike verrassing. Carel en Suzette is gasvrye, hartlike mense en [email protected] in die pragtige Jacobsbaai is beslis 'n kuier werd!

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Ronelle, dit was 'n plesier om julle te ontmoet, hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Lavender @ C
Henk B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great atmosphere and very friendly and considerate hosts.

We would definitely go stay there again, such peace. Thank you Carel and Suzette.

Lavender @ C's terugvoer

We would like to see you again on your next road trip.

Lavender @ C
Bonita D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and quiet.

Thank you to Carel and Suzette, we enjoyed our stay, was very relaxing and thank you for the snacks, especially the scones, was divine, we will definitely come again, just to get a break from all city noise, it's a lovely place for a couple just to unwind.

Lavender @ C's terugvoer

Thanks Bonita, we are glad that you enjoyed your stay.

Lavender @ C
Ementhia M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ementhia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, dis 'n baie rustige plek en weg uit die stad.

Ek, my man en seuntjie het ons baie geniet, alles wat perfek en baie privaat. Dit is 'n perfekte plekkie om te onsnap uit die bedrywige dorp. Ek sal enige tyd weer die plekkie besoek, waarde vir jou geld. Baie dankie aan Carel en vroulief vir ons tydjie daar.

Lavender @ C's terugvoer

Kom gerus weer, bly julle het dit geniet.

Lavender @ C
Gerda V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Absoluut heerlik!

Heerlike, privaat plekkie. Baie gasvry ontvang, baie spesiaal laat voel. Baie dankie!

Lavender @ C's terugvoer

Bly julle het dit geniet Gerda, hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Lavender @ C
Maricel K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Pragtige huisie wat mens so welkom laat voel.

Carel en Suzette is so oulik en hulle gee baie aandag aan klein dingetjies om 'n mens welkom te laat voel. Dankie vir 'n heerlike paasnaweek!

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Maricel, dit was baie lekker om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer.
Groete
Carel en Suzette

Lavender @ C
Pieter S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi eenheid. Baie vriendelik ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid is goed toe gerus en baie netjies. Dit is slegs n kort stap vanaf die see.

Lavender @ C's terugvoer

Kom kuier gerus weer by ons, bly julle het dit geniet.
Carel en Suzette

Lavender @ C
Jolene S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect breakaway

This was the perfect little break away in a quiet intimate setting. Carel and his wife were absolutely amazing. They have a very caring nature and it did not feel like we were clients at all. Thanx again guys we loved our stay with you guys.

Lavender @ C's terugvoer

Thanks for supporting us Jolene, hope to see you soon!.

Lavender @ C
Amoray B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wonderlikste wegbreek ooit. Ek en my man het dit vreeslik geniet, en die stilte so waardeer.

Die eienaars was vriendelik verby. Hulle het ons onmiddelik baie welkom laat voel. Ek sal enigetyd 'n couple uitnooi na hierdie plekkie. Definitief waarde vir jo geld!

Lavender @ C's terugvoer

Ons is bly julle het die wegbreek hier by ons geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Lavender @ C
Lee-anne D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne D
Gesin met klein kinders

Rustig, privaat en waarde vir geld.

Dit is die ideale plek vir 'n wegbreek van die stad se gewoel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid het alles wat gaste benodig en nog meer. Pragtige dekor en kwaliteit huisware. Ons sal definitief Lavender @ C aan enige iemand aanbeveel wat Jacobsbaai wil besoek. Baie dankie aan Carel en Suzette vir julle gasvryheid.

Lavender @ C's terugvoer

Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Lavender @ C
Ettienne H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idilies. Rus vir die siel. Prentjiemooi.

Perfekte wegbreek op ons Weskus voorstoep.

Lavender @ C's terugvoer

Dankie Ettiene, dankie ook vir julle ondersteuning, bly julle het dit geniet.

Lavender @ C
Meagan G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek plekkie vir Mamma en Pappa, sonder die kinders.

Lavender @ C is die perfekte wegbreek plekkie vir man en vrou. Dis klein en intiem, met 'n "kalmte" wat oor die plek heers. Jy rus behoorlik, sonder die gedreun van voertuie en gepraat van klomp mense. Perfekte ligging!

Lavender @ C's terugvoer

Baie dankie Meagan, dit was lekker om julle te ontvang en ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom gerus weer.

Carel en Suzette

Lavender @ C
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 3, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6148fce0c73df5e0997901562f46cf953ea6c06bd4d287d6b1e24fd373159f78c0c40011a62c110329522d20cd710caf9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 43 5 1 5 3 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.968039106708 17.891253400594
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!