Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender & Rust

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Lavender & Rust
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marina F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met vriende

Pragtige tuin, stil omgewing, alles wat jou hart begeer.

Die verblyf by Lavender & Rust was 'n onvergeetlike ervaring. Annelie en Willie is topklas gashere en het ons onmiddellik tuis laat voel. Die cottage is ingerig met elke denkbare gerief, plus onverwagte ekstras. Ons sal beslis weer terugkom en weer die stilte by julle kom geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne M

Baie lekker.

Alles is skoon en netjies en die rustigheid is baie lekker gewees. Hulle kan dalk 'n mikrogolf insit om iets warm te maak om te eet. Nie 'n groot opweeg etes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon R
Gesin met tieners

The unit was comfortable, neat, clean and nicely finished.

Very enjoyable long weekend stay. All the basics required included. Lovely garden and friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay!

Lovely place and lovely host. Enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerrylee J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerrylee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, cozy, smart.

Was a lovely stay, with very welcoming and friendly hosts. Annelie and Willie make you feel welcome the second you arrive. Very smart and cozy room for you and your partner, the room has everything you need as you are so close to the square. Would definitely stay at Lavender & Rust in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders mooi.

Pragtige moderne eenheid naby staproetes in 'n stil buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n vinnige naweek wegbreek, Lavender en Rust was perfek.

Lavender en Rust is 'n heerlike plek om in te bly. Veilig, uitstekende ligging, privaat en mens kan net ontspan. Een van die mooiste tuine wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Ek moes die reëlings verander en dit was geen moeite. Al die geriewe is meer as voldoende en hulle het gesorg vir melk, ys, water, sjerrie en pods vir die Nespresso masjien. Die eiendom grens aan die "Clarens Conservancy" en ons kon na hartelus gaan "hike". Permits is ook beskikbaar by Lavender en Rust. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you'd love and need! Amazing stay!

Our stay at Lavender & Rust in Clarens was truly exceptional. The charming decor and attention to detail created a cosy and inviting atmosphere. The owners' warmth and hospitality added a personal touch to our experience. The breathtaking views of the surrounding landscapes enhanced the overall ambiance. Cleanliness and comfort were top-notch, making it a memorable retreat. We highly recommend Lavender & Rust for an unforgettable getaway in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Lieflike plek, met sorg voorberei vir gaste. Alles wat jy nodig het, en die spasie was 'n bonus. Dankie, ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eckhardt B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckhardt B

Baie lekker met 'n baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste en rustigste kuier.

Dit was fantasties en diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel N

Rustig/skoon/mooi.

Dit was heerlik, rustig, ver weg van die dorp af - mooi, skoon. Die enigste probleem was die grondpad en ook Google Maps wat die adres verkeerd het - maar gelukkig Annelie het 'n pindrop gestuur wat reg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasheer en baie netjies.

Baie netjiese plek met ongelooflike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Skoon, netjies, puik en fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlim!

Was wonderlik, lekker ontspan. Plekkie is so prentjie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon rus in die 'mooi' wat Lavender & Rust met soveel sorg en liefde ingerig het.

Ons het baie lekker gekuier en gerus by Lavender & Rust. Dit is stylvol, pragtig, skoon en netjies! En lieflik toegerus, van die Nespresso koffie tot die perfekte eier pan, geurige tee en alles wat jy benodig vir 'n aangename wegbreek. Beste uitsig veral wanneer jy skottelgoed was! Geen krag onderbrekings gehad nie. Hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mias J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Skoon en netjiese plek waar jy waarde vir geld kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

'n Baie goeie keuse van verblyf as jy Clarens en die omgewing wil besoek.

Ons is baie vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Die plek is smaakvol ingerig met alles wat nodig is om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die tuin is 'n lushof met 'n mooi uitsig. Al die ekstras waarmee ons bederf is, getuig van hartlikheid en omgee. Hierdie plek word hoogs aanbeveel en sal jou nie teleurstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek is baie mooi skoon en het alles wat mens nodig het. Annelie is vreeslik vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die mooiste uitsig en voëltjies. Beveel Lavender & Rust definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, friendly hosts, and beautiful homes.

Tranquility, friendly hosts, and beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf met pragtige uitsig in lekker stil omgewing.

Heerlike en private verblyf met die eienaars wat meer as bereid is om moeite te doen om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Kuier saam met my suster van Durbanville in die Oos-Vrystaat.

Die verblyf was van topgehalte. Skoon, netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig oor die Maluti-berge was ekstra spesiaal. Ons het bedags die buitedek in die tuin so geniet dat ons meer tyd daar gespandeer het as in Clarens. Saans het ons voor die kaggel gekuier. Sal weer van julle plek gebruik maak en dit ook aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurg O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek — ons het heerlik daar gekuier!

Lavender & Rust is nie net baie stylvol en pragtig ingerig nie, dit is ook in 'n baie mooi, rustige omgewing geleë. Ons het elke oomblik van ons kuier daar geniet. Dankie Annelie en Willie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten C

Piece of heaven!

Lavender & Lust is a little hidden gem! Amazing views with one of the best hostesses in Clarens! Annelie and Willie created a piece of heaven that caters to all your needs and beyond. Loved every second of our stay. This is the best guest house in Clarens if you looking for a place that is away from noise but close enough to town for quick shopping/eating visit. Best views of the mountains and nature trails on your doorstep. We cannot say thank you enough to Annelie and Willie for creating this wonderful place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Ongelooflike verblyf, met die intrap voel 'n mens onmiddelik tuis. Die verblyf kyk uit oor die natuurreservaat en is toeganglik vanaf die perseel. Die eienaars dink aan elke moontlike ding wat 'n mens sou nodig hê en gaan uit hulle pad om na hulle gaste om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeléne S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeléne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit!

Dit was die perfekte keuse om hier tuis te gaan! Die binnenshuise versiering het ons asems weggeslaan — mens moet dit self beleef. Selfs mooier as op die foto's! Hier kry jy die beste van alles — silwerskoon en die beste kwaliteit. Die kombuis is toegerus met alles wat jou hart kan begeer, tot 'n koffiemasjien! Die kaggel was 'n bederf. Hier is geen moeite ontsien en geld gespaar om die plek 'n oase te maak vir sy gaste nie. Ons beveel Lavender & Rust beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die huis is skoon, netjies en baie goed toegerus. Die uitsig is ongelooflik en vir die prys is dit verseker 'n wenkombinasie. Sal dit verseker weer gebruik en vir enige iemand voorstel om dit te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Bo verwagting, super spesiaal! So bederf gevoel.

Ons jaarlikse "niggie kuier" is die naweek waarna ons uitsien om saam te kuier en onsself te bederf met 'n spesiale cosy maar luukse blyplek wat deel vorm van ons kuier. Lavender & Rust het dit absoluut vir ons gedoen. Die houtstofie (wat reeds deur Willie gepak was) en sjerrie (wat Annelie vir ons reggesit het) het ons warm gehou in die sitkamer met gerieflike oopplan kombuis met uitsig oor die berge. Ons was glad nie deur kragonderbrekings verontrief nie a. g. v. die sonkrag. Al was dit koud het ons nooit te koud gekry nie. Die meubels, linne en interior is van die beste kwaliteit en getuig van uiters goeie smaak. In elke vertrek is daar iets wat jou welkom en spesiaal laat voel. Ons voel eintlik ons het nog nie klaar gekuier daar nie en wil dit graag ook in die somer beleef omdat jy reeds by die staproete kan aansluit vanuit die agterste hekkie. Hierdie gastehuis is 'n aanwins in Clarens en is presies wat mens graag wil beleef. Annelie en Willie is natuurlike gasvrye mense en mens kan sien hul wil net die beste vir hul gaste bied. Ons het die Parkrun gaan doen en was beïndruk met die nuwe rystoel-vriendelike steenpaadjie wat hul besig is om te bou. Ek kan nie dink dat enige iemand wat hierheen kom, teleurgesteld sal wees nie, inteendeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lavender & Rust is 5-star self-catering!!

The unit is absolutely breathtaking! It is so well-planned and decorated. It is warm, tranquil and cosy. The view is incredible and the garden steps out onto the hiking trails. We adored our stay and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Goeie ligging, pragtige uitsig en akkommodasie, vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik gasvry en vriendelik, plekkie is goed ingerig en is 'n definitiewe aanbeveling vir almal.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hier gewoon vir twee dae oor 'n naweek net om so bietjie Clarens te verken.

Wat 'n oulike en mooi plekkie. Annelie en Willie was absoluut fantasties. Hulle het baie goeie aanbevelings gemaak vir plekkies om te verken en vir lekker eetplekkies. Sal dit definitief aanbeveel. Die plek was mooi skoon, netjies en ordentlik onderhou. Ons is baie gelukkig met ons keuse. Dit was baie rustig en stil om ons die hele naweek deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe S
Gesin met tieners

Rustige bederfplekkie. Mooi geleë met 'n uitsig op die berge. Als wat jy nodig het, is keurig bymekaar gesit. Ekstra moeite is ingesit om ons welkom te laat voel.

Wat 'n verrassing van 'n bederf het ons teëgekom toe ons die rustigheid betree van die woonplek. Op die rand van die dorp, maar naby genoeg aan die toeristedeel. Soveel moeite word ingesit deur die eienaar om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek met gasvrye mense.

Pragtige plekkie, skoon, netjies, stylvol. Sommer net een van die bestes. Sal absoluut aanbeveel. Alles wat nodig is: koffie, tee, melk, suiker, sjokolade, sjerrie. Lekker kaggel. Dankie julle mensies. Julle was sommer net awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bent A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bent A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and relaxing.

Enjoyed the location, right by the various walks and felt very secure. . The house is very comfortable and the fireplace is just enough to warm the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, stukkie hemel op aarde.

Ons is dadelik verwelkom deur Annelie toe ons arriveer. Lavender & Rust is skoon en baie netjies. Alles wat jy benodig, is beskikbaar en die rustigeheid is voedsel vir die siel. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en dit vir enige iemand aanbeveel wat waarde soek vir hul geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just stunning, had the most relaxing and tranquil weekend that was much needed.

Annelie and Willie have created a little piece of heaven at Lavender & Rust. The attention to detail and the quality of everything was top notch. Their hospitality and customer service is second to none, whereas at a lot more places we've stayed at, it was lacking. We would highly recommend a stay there, we will definitely be going back sometime soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Gesin met tieners

Top drawer Clarens stay.

A beautiful unit for a family of 4 with outstanding attention to detail. Great views and amazing hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met vriende

Wat 'n lieflike plekkie met die mooiste uitsig.

Ons het so lekker gebly, ongelukkig net 1 aand, maar volgende keer bespreek ek langer. Gerieflik, modern ingerig met alles wat nodig is, tot klein bederfies soos lekker koffie en sjokolades. Hier is duidelik baie meer moeite ingesit as om net slaapplek te gee. Rustig en met pragtige uitsigte orals in die lieflike tuin. Dis verseker een plek wat mens altyd sal onthou. Dankie vir die vriendelike ontvangs en persoonlike totsiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verby. Voldoen aan alle vereistes.

Voldoen aan alle vereistes. Gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Die mooiste plek om rustig te kan raak voor God.

Die mooiste plek om rustig te kan raak voor God. Eienaars is gasvry en vriendelik. Die plekkie is pragtig binne en toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die bederfies. Ons het dit so waardeer. Ek sal definitief dit aanbeveel vir enige een wat 'n blyplekkie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel. Mooiste mooi plekkie.

Wat 'n ongelooflike mooi huis en rustige omgewing. Dankie, Annelie vir jou gasvryheid en vriendelikheid, ons sal enige tyd weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Wow, wow, wow.

Annelie en Willie dink vir seker aan alles! Alles en nog meer is beskikbaar vir totale gemak. Dis werklik onbeskryflik lekker gewees om ons vakansie daar te kon afskop. Die huis is pragtig, die uitsig prentjiemooi en hulle warmte en vriendelikheid laat mens net ekstra welkom voel. Dankie dat julle jul juweel van 'n plek deel vir ons stadsjapies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Ongelooflike mooi omgewing. Perfek toegerus met alles wat jy kan benodig. Huis binne is 'n droom. Sal dit enige tyd aanbeveel vir rustige en gerieflike ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieschen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen V
Saam met vriende

The best view.

With my best friend after a hard year we could relax and enjoy a peaceful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing stay. Beautifully breathtaking.

The host was fantastic and very accommodating of all needs. The accommodation was well equipped with all utensils and crockery you would need. The house was clean and a clear attention to detail was present. Absolutely loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n wegbreek naweek!

Ons het baie lekker by Lavender & Rust gebly. Die gastehuis is ruim, baie netjies en goed toegerus, en is stylvol gemeubileer met luukse afwerkings. Die uitsig oor Clarens en omgewig is pragtig, en Willie en Annelie het hul uiterste gedoen om ons tuis te laat voel. Ons sal beslis weer gaan kuier, maar sal volgende keer langer moet bly – twee aande was net eenvoudig te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie, stylvol en netjies. Rustige atmosfeer.

Aangename verbly, uiters gasvry ontvang. Voel onmiddelik tuis. Goed toegeruste verblyf waar niks ontbreek nie. Heerlike rustige atmosfeer geskep in 'n pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Classy, amazing, beautiful, gorgeous.

Where to begin about this amazingly gorgeous classy Gem, we cannot fault this accommodation, from the wonderful and friendly hosts, to the beautiful flower filled neat garden with its breathtaking mountain views. The stunningly decorated cottage is so well equipped with everything needed for a relaxing break-the welcome pack of milk, tea, coffee, sugar, bottled water etc is a lovely surprise after a very long drive, the home from home cottage has comfy beds and pillows and lovely white fluffy bath towels, to many gorgeous little touches around the cottage to mention-so convenient for mountain walks and so close to town - 100/100 for this special place in a special little town. We cannot wait to return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelien C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelien C

Rustigheid, pragtige uitsig.

Alles wat mens nodig het is in die baie stylvolle huisie. En nog 'n paar goed wat jy nie eers gedink het jy gaan nodig kry nie. Die gasvryheid is die heel beste. Uitsig is awesome, ons gaan nooit weer in 'n ander plek by Clarens tuisgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het verskriklik lekker gekuier. Alles was puik. Sal Lavender & Rust definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles i.v.m. ons verblyf was absolute waarde vir geld.

Die gasheer paar was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was ten volle toegerus met alles wat mens mag nodig kry, en nog meer. Dekor is rustig en uiters smaakvol. Ons het 'n onvergeetlike paar dae hier geniet, sal beslis almal van ons positiewe ervaring vertel, en sal graag nog baie hier wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D

A piece of paradise here on Earth. We enjoyed a few days of peace and quiet surrounded by the beauty of nature. Accommodation is amazing, clean, and the attention to detail 10/10. Can't wait to go back again.

The hosts were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alberto M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberto M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

The accommodation is exactly as described on the website, even better in real life. The views are amazing and you are surrounded by nature and a beautiful garden. The amenities are perfect, and lots of thought and planning has been done in the layout of the house with lots of love and attention to the detail. The owners are so friendly and very helpful. We enjoyed our stay tremendously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan 'n mens rustig raak en jou batterye herlaai. Ons het dit baie geniet!

Die sonkrag gedurende loadshedding, asook die beskikbare WiFi was 'n baie goeie pluspunt. Ons verblyf was heerlik en die uitsig is so mooi. Alles was daar wat 'n mens nodig het. Alles was baie mooi skoon en die bottel water en ys in die yskas, tee en koffie, soetwyn en sjokolade was 'n heerlike verrassing en het 'n mens tuis laat voel! As ek net ietsie kan byvoeg: 'n "Smart TV" vir streaming sou 'n goeie byvoeging wees, aangesien die aande maar koud is en 'n mens wil graag bietjie wil afskakel met die kaggeltjie wat brand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem!

Our stay was perfect on every level. The location next to the nature reserve, wonderfully decorated space and hosts that go out of their way to help made this an unforgettable experience. We'll be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

By aankoms is ons baie vriendelik ontvang en in details gewys waar is alles en hoe werk alles. Die eenheid self is onbeskryf mooi en so goed toegerus met net mooi alles onder die son wat jy kan nodig kry. Ons het so lekker gekuier onder die Lapa met die mooiste uitsig. Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie goeie waarde vir geld en niks kan daardie uitsig klop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K
Saam met vriende

Heerlike wegbreek by 'n pragtige en uiters vriendelike plek.

Ons het heerlik by Annelie se pragtige Lavender en Rust gekuier. Die akkommodasie was puik en Annelie het uit haar pad gegaan om ons te help met restaurantbesprekings en ander voorstelle. Ons sal graag in die toekoms weer 'n draai wil maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamzyn-Lee M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzyn-Lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and picturesque scenery, great escape from the noisy city!

Absolutely appreciated the thoughtfulness of the kitchen being stocked with the basic essential items to make a warm cuppa upon arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martilie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martilie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis 'n pragtige, netjiese plekkie met als wat jy nodig het. Die vriendelike ontvangs deur Annelie en Willie het ons dadelik laat welkom voel. Al die detail is besonders, asook al die bederfies. Ons kom beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorayn B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorayn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike ervaring. Baie dankie Tannie Annelie en Oom Willie.

Wat 'n onbeskryflike week! Ons het so lekker gebly. Elke liewe detail het ons vakansie soveel meer waardevol gemaak. Tannie Annelie en Oom Willie is vreeslik dierbaar. Hulle het soveel moeite gedoen. Dis baie skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel. Definitief jou geld werd. Ons het so lekker saam met hulle gekuier en kon darm saam hulle ons verlowing vier. Sal gou weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie T
Gesin met tieners

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Daar word moeite gedoen met ekstra bederfies. Die hout en vuuraanstekers staan reeds gepak in die kaggel, komplimentêre sjerrie en 'n koffiemasjien. Dit is 'n groot bederf. Baie mooi dekor en silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie S
Gesin met tieners

Awesome.

Plekkie is presies en nog beter as wat foto's is. Willie en Annelie is baie gasvry en stap ekstra myl om kuier aangenaam te maak. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, great host, great location!

The place is very new. We stayed in winter time but the wood stove made it comfortable. The beautiful hiking trails are right next to the accommodation. The host made us feel very welcome. Very much recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Pragtig.

Dit is die netjieste en pragtigste plek met 'n ongelooflike mooi uitsig. Met ons aankoms, was ons baie vriendelik verwelkom deur Annelie en haar man. Ons het ons naweek by Lavender & Rust baie geniet en sal die plekkie met oorgawe aanbeveel. Die rustigheid en natuurskoon was waarlik rus vir die siel. Ons sal beslis weer daar 'n draaitjie maak as ons weer Clarens besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soreta O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Willie en Annelie was baie vriendelik en ook baie behulpsaam.

Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak. Hulle het ons ook baie laat tuis voel en ons meer vertel van die omgewing en eetplekke in die dorpie. Ons het Clarens nou beleef in die winter en ons sal vir seker weer teruggaan na Lavender & Rust in die somer. Ons het so uitgerus daar en die uitsig was asemrowend. Dis regtig 'n juweel binne-in 'n juweel. Alles is daar wat mens nodig het. Die kaggel was wonderlik vir die koue dae. Dis 'n baie netjiese, skoon plek en ons het die tyd daar verskriklik geniet. Die vriendelikheid van Willie en Annelie is so eg. Baie baie dankie vir 'n wonderlike verblyf by Lavender & Rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Floris V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Floris V
Gesin met klein kinders

Baie lekker wegbreek.

Die huis is baie netjies, mooi en skoon. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Dit was lekker ‘n gesin te sien wat die buite lewe van Clarens so geniet het. Mooi bly, Annelie.

Lavender & Rust
Maretha D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D
Saam met vriende

Bederf met pragtige huis, uitsig en die warmte van die eienaars!

Baie keurige en goed toegeruste plek met 'n ongelooflike ligging en uitsig - al wat verkeerd is is dat ons het net drie nagte bespreek het. Mens moet langer daar bly, want dit is so rustige pragtige blyplek! Alles op foto's is presies soos huis lyk en die eienaars is ook 'n groot aanwins en lewer 'n groot bydrae tot die sukses van 'n baie aangename verblyf! En wat 'n luukse vir ons naamlik sonkrag wat ons ononderbroke krag verskaf het deur stage 6 beurtkrag. Ons beveel Lavender & Rust enige tyd aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Dit was ‘n absolute plesier om julle twee sussies hier te gehad het. Kom asb gou weer.

Lavender & Rust
Susanne O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne O
Saam met vriende

Tuiste weg van die huis!

Aan die buitewyke van Clarens is die pragtigste woning. Netjies, skoon en soveel aandag aan detail. Ons was aangenaam verras deur die spoedige en hulpvaardige kommunikasie deur Annelie, vooraf asook gedurende ons verblyf. Soveel gasvryheid van haar en Willie! Die huis is goed ingerig, net wat nodig is vir 'n lekker ontspannende tyd. Die warm beddens en gepakte kaggel is beslis 'n wenner! Baie dankie, ons het 'n lieflike tyd gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Vriendinne se kuier is altyd spesiaal. Ek is bly julle twee het lekker gekuier.

Lavender & Rust
Derek S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek S
Gesin met tieners

Weekend family getaway.

Beautifully furnished and clean accommodation. Great hosts. Quiet and peaceful with great view. Situated slightly away from the bustle of the town centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

It was a great pleasure having you guys here doing the Maluti mountain bike trail. Hope to see you again next year.

Lavender & Rust
Minette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige wegbreek met die mooiste uitsigte.

Baie netjies en ruim. Lekker rustige omgewing. Sal die blyplek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Ek is bly dat julle dit kort oorbly geniet het. Kom gou weer.

Lavender & Rust
Roxane M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike plek om te bly.

Sal definitief die plekkie vir enige iemand aanbeveel, ongelooflik mooi en die diens was 5-ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C

Fantastiese verblyf.

Lavender & Rust is 'n heerlike vakansiehuis met alles wat 'n mens nodig het. Besondere aandag is aan fyn detial gegee. Annelie en Willie het ons so vriendelik verwelkom. Ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Dankie Marlize. Julle is altyd welkom. Hoop die weer speel volgende keer saam.

Lavender & Rust
Johan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay in Clarens.

We were warmly welcomed in a beautiful little place, perfect for my husband and I. Welcome drinks, fireplace, morning coffee with the view of the glorious Clarens mountains. We will definitely be back with more of our family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Looking forward to see you soon. Kind regards Annelie

Lavender & Rust
Sanet B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, perfek en al te pragtig!

Die perfekte 4 dae by Lavender & Rust. Ons is vriendelik verwelkom deur Annelie. Die cottage se dekor is keurig met luukse linne, breekware en meubels. Ons welkom drankies was 'n groot bederf. Die uitsig vanaf die cottage was elke dag asemrowend, selfs met die heerlike reën. Weereens baie dankie vir die deel wees van 'n stukkie hemel op aarde. Annelie is die ideale gasvrou. Ons kan Lavender & Rust met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer by Annelie en Willie se plekkie tuis gaan. Alle voorspoed en seën met dit wat julle doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Julle was droom gaste. Dankie dat julle Lavender & Rust gekies het vir julle wegbreek. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Lavender & Rust
Lise G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike goed toegeruste blyplek. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Ons het waarlik die tydjie geniet en lekker ontspan. Die blyplek is baie gerieflik en mooi. Die omgewing is pragtig en rustig en die mense baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het. Dankie dat julle ons gekies het om julle wegbreek te spandeer. Groete tot volgende keer.

Lavender & Rust
Etienne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoy.

Awesome decor, great view charming, neat, tidy clean and comfortable. Only negative is the road to venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Vetkoek is altyd op die spyskaart.
Groete Annelie

Lavender & Rust
Donovan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan L

Verwagtinge ver oortref en heeltemal oorbluf.

Vriend se broer het kom kuier vanaf Brittanje vir paar dae voor hy weer Kaap toe sou gaan, en gedink gedink net iets anders tewys as die gewone roetine van wanneer kom kuier vir die familie in SA, en sonder om te veel aandag te gee Lavender & Rust bespreek op kort kennisgewing. Die foto's het oulik gelyk maar niks kon ons voorberei vir aangename verrassing van ons verblyf. Het al baie in Clarens oorgebly maar die is 'n juweel. Baie nuwe plekkie, met tog al die bekorings en knusheid van iewers klassiek in Europa. Die uitsig is ongelooflik, die diens en vriendelikheid van eienaars Annelie en Willie was ongelooflik. Die blyplek het absoluut niks gekort nie en kan eerlikwaar sê kan kers vashou met van die beste akkommodasie ons al gehad het. Die stil, die rus, die vrede, die tuin, die geriewe, alle verwagtinge ver oortref! Naby genoeg aan die dorp en tog ver genoeg om niks van die dorp se gedruis te hoor nie, voel of jy myle ver is. Kan Lavender & Rust nie sterk genoeg aanbeveel vir julle volgende verblyf in Clarens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender & Rust se terugvoer

Dit is so lekker om sulke wonderlike terugvoer te ontvang. Dankie Donovan. Gaste soos julle is altyd welkom vir n kuier. Groete tot volgende keer. Annelie en Willie

Lavender & Rust
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8123ee215d6d5d68f99192019289cf782e7e5dc01049136cf63b78ff02f086dcfd938add91d135938d9b71d236eae3f47777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 766 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521465674251 28.411826961265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem