Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vishoek. Dit is net 'n kort entjie se stap van die strand en 'n natuurreservaat af.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n klein, vreedsame tuin en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste het ook 'n privaat stoep en braaigeriewe kan gereël word. Daar is verskeie voëlspesies in die tuin en gaste sal ook gereeld tarentale sien.

Kalkbaai, Simonstad, Kaappunt en Bouldersstrand is naby die eenheid en daar is talle wonderlike koffiewinkels en restaurante in die omgewing. Gaste wat wil gholfspeel kan die Clovelly Gholfbaan en Simonstad Gholfbaan besoek wat net 'n kort entjie se ry ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Lavender Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Lavender Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf46b42a7f1504d74f8c060b984552da89ae160975204b1f0c35251e8f5db51820a0b413f43558d03847ebd2518c576c41442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 45 Carlton Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.12823233825 18.427735299102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem