Jackalberry Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Glenn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nico V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Karolien B - Sep 2023
Algehele gradering
Die ruim, netjiese woonkwartiere was heerlik.
Jackalberry Guest Farm se terugvoer
Baie dankie.
Dit was baie lekker om jou gesin by Jackalberry te he. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Jackalberry span
Alicia A - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, spasie.
Lees meerLee-ann S - Apr 2022
Algehele gradering
Exactly what we were looking for.
Deon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Jackalberry Guest Farm se terugvoer
I am so pleased you all enjoyed your stay. Please visit us again. Groete, Sharon.
Nardus V - Des 2021
Algehele gradering
Met die instap baie vriendelike diens.
Jackalberry Guest Farm se terugvoer
Dear Nardus, family, and friends.
Thank you so much for your positive feedback and it was a pleasure having you all stay with us.
Till next time.
Kind regards,
Sharon
Esta L - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam, goeie ontvangs en diens, fasiliteite baie goed, rustige en veilige omgewing. Sentraal.
Susan V - Jan 2020
Algehele gradering
Bo verwagting!
Renata H - Des 2019
Algehele gradering
Sal definitief daar weer oorbly! Waarde vir geld.
Lize L - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Jackalberry Guest Farm se terugvoer
Dankie Lize,
I am so glad you enjoyed your stay with us!
Ons sien uit om julle weer to kom heerlik keur.
Vriendelike groete,
Sharon
Sandra N - Aug 2019
Algehele gradering
Super.
Jackalberry Guest Farm se terugvoer
Dear Sandra,
Thank you for your positive feedback. We are so glad you enjoyed your stay. It seems like all the dogs had a great time as well!
Warm regards,
Sharon
Nomonde T - Sep 2018
Algehele gradering
Everything was perfect.
John G - Mei 2018
Algehele gradering
Well positioned, very neat and clean, generally awesome!
Lees meerJackalberry Guest Farm se terugvoer
Thank you John, for your most pleasing feedback on your stay. I would like to just share with you that I am not the owner, although I wish I was, but the Reception Manager and have been at Lavender Hills for 6 years now.
Please visit again in the summer for a 'bring-and-braai' weekend, filled with sunshine and lots of swimming.
Ria B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Cornelda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, was opgegradeer na groter kamer omdat dit 'n stil naweek was wat 'n bonus is.
Hennie R - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Robbie T - Okt 2017
Algehele gradering
Sien jul binnekort weer!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom