Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Rose

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ciliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Lavender Rose
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Somarie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Somarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was baie oulik, die gasvrou baie vriendelik!

Dit was sowaar 'n wonderlike plekkie om te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Hello Somarie
Baie dankie vir die goeie review. Jy het sommer my dag gemaak. Julle is altyd weer welkom.

Lavender Rose
Ciska E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, heerlik gebly, ontbyt was 'n bonus wat ingesluit was.

Heerlik gebly, gasvrou baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedley G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would highly recommend.

A lovely quiet location with the quaint accommodation clearly looked after with tender loving care. We were provided with a lovely breakfast sitting in the garden from our very attentive host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear Hedley
Thank you so much for the positive review. It is greatly appreciated and it was a real pleasure to accommodate you. I hope you will have a wonderful trip and all the best for the future.
Kindest regards,
Liana

Lavender Rose
Elisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat bekostigbaar en gerieflik met heerlike ontbyt.

Karaktervolle plekkie wat met liefde versorg word. Die plekkie is baie privaat, veilig en gerieflik. 'n Heerlike ontbyt word ingesluit wat die dag somer met 'n glimlag laat begin. Dit was ons tweede keer wat ons daar oornag het en gaan beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Elisa
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer hard om gebruikersvriendelik te wees en dit is so maklik met sulke aangename en waarderende gaste soos julle. Ons sien julle graag weer. Baie groete en mooi jaar vir julle.
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Ian T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable overnight stay.

Quaint and clean accommodation, tastefully decorated unit. Delicious breakfast in the Rose Garden. Thanks for your wonderful hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Hi Ian,
Thank you so much for the positive review. It is much appreciated. Hope to see you again some time when it suits you.
Kindest regards,
Liana

Lavender Rose
John K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, skoon, uiters billik geprys, beste ontbyt/padkos in die land!

Die eenheid is smaakvol en prakties ingerig. Ons het ons verblyf baie geniet en alles wat sy voorsien het in die eenheid waardeer. Ons het gelees van haar legendariese ontbyte maar wou vroeg ry die volgende oggend. Niks kon ons voorberei vir fantastiese kosse wat sy in oorvloed vir ons ingepak het as padkos vir die volgende oggend nie. Ons het dae lank daaraan gesmul. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Hi John
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jammer oor die verandering in verblyf.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en julle het die padkos verdien na al jul harde werk deur die jaar.
Kom gerus wees.
Groete
Liana

Lavender Rose
Rene F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was too far out.

The host was friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and peaceful.

Excellent warm welcoming gracious & graceful so lovely! We will without doubt visit there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Thanks so much, Denise.
We would love to see you again.
You are welcome any time.
Thank you.
Liana

Lavender Rose
Michele J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele J
Saam met vriende

All ok.

All was fine and the host was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eienaars, vriendelik, netjies en lekker gekuier.

Sal die Kothuis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met tieners

Vriendelike gasvrou. Beste waarde vir geld in die Suid-Vrystaat!

Loshande die beste waarde vir geld in die Suid-Vrystaat. Vriendelike gasvrou. Skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Kobus,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek akkommodeer julle graag.
Mooi jaar vir julle.
Groete
Liana

Lavender Rose
Ignatius K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius K
Gesin met klein kinders

Gasvryheid en vriendelike diens.

Ons was warm verwelkom op 'n koue wintersnag. Die plek was netjies en skoon, en ons het na 'n goeie nagrus die volgende oggend 'n baie gesellige ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Ignatius,
Dt was lekker om jou en jou pragtige dogtertjies te ontmoet.
Hoop julle het baie lekker gekuier en ek sien julle graag weer.
Baie sterkte vorentoe
Liana

Lavender Rose
Reynier S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reynier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons so rustig en die stilte het ons geniet. Dankie Liaan. Jy het ons so spesiaal laat voel.

Alles was mooi skoon en dit was net lekker. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Renier
Dankie vir die positiewe review en geniet julle kuier in Pta.
Groete ook van Ben
Liana

Lavender Rose
Elisa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gasvry, ruim, skoon en gerieflik.

Baie, baie dankie, dit was wonderlik om by julle te oornag. Julle plek is baie mooi en ons het dit terdeë geniet. Dankie vir die heerlike ontbyt. Voorspoed, hoop ons kom gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Elisa. Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Jy maak my hart sommer bly.
Hoop ons sien julle gou weer en was baie lekker om julle te ontmoet.
Groete. Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Nick Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful period cottage surrounded by roses.

From the antique brass bed to the romantic posies of roses all over, this private cottage on the owner's large property will cosset you with love. The kitchen only has a microwave oven for cooking, so bring meals to preheat if you're going to self-cater for dinner. The full English breakfast served either in your room or in the garden - included in the price - was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear Nick, thank you so much for the good review and your appreciative words. It was a pleasure to accommodate you and your wife and I really hope to see you again sometime in the future.
We advertise our cottage as a B&B, not as a self-catering unit, but we do provide extras such as a microwave and kitchenette to make our guests stay a bit more comfortable. Thanks so much.
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Lood B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood B

Diens was uitstekend!

Lavender Rose het die ekstra myl geloop. Baie goeie diens, beveel verseker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Lood
Dit was vir my heerlik om jou ouers te akkommodeer en vreeslik dankie vir die goeie terugvoer oor hul verblyf hier.
Ek waardeer dit vreeslik.
Alles van die beste.
Groete
Lavender Rose B&B

Lavender Rose
Marietha M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oorgeslaap en het eers na 20:00 daar aangekom.

Daar was beurtkrag met ons aankoms maar Liana het seker gemaak daar is genoeg lampe en kerse en het selfs 'n fles warm water gebring vir koffie. Ten spyte van beurtkrag was daar warm water vir stort en ons is geensins verontrief nie danksy die gasvrou se beplanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik. Vriendelike ontvangs.

Pragtige ou huis met 'n mooi tuin. Rustige plattelandse atmosfeer. Liana is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Liewe Annelie
Baie dankie vir die uitstekende review. Ek waardeer dit sommer baie en hoop ek sien julle gou weer.

Groete
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Jan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Enkelreisiger

Heerlik.

Ek het 'n tweede keer hier oorgeslaap op my reis terug van KKNK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Jan
Baie dankie vir die goeie resensie. Jy verdien nou al 'n groot afslag op die prys en 'n groot sjokolade in die kos pakkie.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Frank V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie diens, dame baie vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Enkelreisiger

Dit was baie gerieflik en vriendelik.

Dit was 'n vreugde om hier oor te bly. Ek het selfs 'n kospakkie gekry om saam te vat op die langpad. Dankie Lavender Rose!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Jan,
Vreeslik dankie vir die goeie review.
Dit was sommer 'n groot plesier om jou te huisves. Ek is ook baie lief vir kuns en ek glo jy het baie goed gevaar by die KKNK.
Ons hoop om jou weer eendag te sien.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Ilyn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie. Heerlik gebly. Pet-friendly!

Ons is so dankbaar as ons hondekinders saam mag gaan. Baie dankie daarvoor. Daar was ook oor as genoeg plek vir hulle om te hardloop en speel. Sal vir seker hulle kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dinti D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinti D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik vir ons heerlik soetsalig in die dorpie en ons het die persoonlike touch van die interieur en gasvryheid baie waardeer.

Dankie vir 'n heerlike oornag in die pragtige plekkie! Sal definitief graag weer Lavender Rose ons oorstop maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Liewe Dinti
Vreeslik dankie vir die goeie terugvoering. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ek het jou pragtige gedig oor ons gasteplekkie so waardeer. Jy het regtig ware talent.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en tuis laat voel. Sal aanbeveel.

Sal Lavender Rose aanbeveel as 'n oorslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Enkelreisiger

Liana's cottage is an oasis for the weary traveler. A lovely, secluded garden to revive one after a long, dusty journey and (absolutely essential!) a generous shower. Nothing too much trouble for one's host: highly recommended.

I was impressed with the thoughtfulness of the items provided in the spacious cottage; everything I needed was to hand. The basic kitchenette allowed me to prepare a simple supper, and keep my perishable food cold in the bar fridge. There is no air-conditioning, but Liana provided an electric fan that effectively took the edge off the mid-summer heat. There's load shedding in Bethulie, as everywhere else, but that is beyond the control of the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Hallo Lize, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit vreeslik en jy is altyd meer as welkom.
Dit was baie lekker om jou te ontmoet.
Groete
Liana

Lavender Rose
Simon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, niks buitensporig nie.

Doodgewone huisatmosfeer-verblyf, het niks meer nodig vir 'n oornagfasiliteit nie! Vriendelike, hulpvaardige ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Simon, baie dankie vir die baie goeie resensie. Jy het vandag my hart sommer baie bly gemaak, want nou besef ek weereens hoe aangenaam die mense is wat ons die voorreg het om te akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by ons gastehuisie en weereens baie dankie vir die ondersteuning. 'n Baie voorspoedige 2023 word julle toegewens. Vriendelike groete, Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Rod B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rod B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant, unprofessional, disappointed.

Upon arrival was the greeting from our host not very pleasant, we then were told that she cannot give us safe parking and we had to unpack our bakkie and pack everything in an already small room, information on the property as in keys etc. was not given, she could not supply us with a fan, we slept very hot and uncomfortable, we also went to the restaurant that night upon our return and then we found that we were locked out, when our host was finally gotten ahold of did she make me and my wife feel like we were in the wrong and that why are we so late to return as if we had a curfew, telling us she had to wait up for us. The next morning we found that other rooms had amenities that we did not have. We travel a lot and this has been by far our worst stay. We will not recommend this guest house. We were also too scared to use the bathroom as it was down the hall from our room in fear of waking up other guests as the floor makes so much noise when walking on it. It was not worth the R522 we spent for one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasvrou het moeite gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel, heerlik geslaap en ten spyte van beurtkrag het sy 'n heerlike ontbyt bedien in die mooi tuin.

Indien ons weer in daardie rigting reis, sal ons beslis weer by Lavender Rose wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Rita, dit was vir my 'n voorreg en 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop van harte ek sien julle weer. Groete. Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Uys T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie gasvry ontvang en het die ouwêreldse atmosfeer baie geniet.

Bethulie is pure platteland en ryk aan geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S
Enkelreisiger

Skoon en netjies met vriendelike eienaar. Pragtige kamer, goed toegerus met 'n gemaklike bed, veilige parkering, uitsonderlike tuin en stil omgewing.

Dankie vir 'n rustige nagrus, vriendelike geselsie. Ek hoop om definitief weer 'n draai te kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Niel, baie dankie vir die goeie resensie. So gaaf van jou en bly jy het ons nog nie vergeet nie. Jy is enige tyd welkom hier. Baie groete, Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Trudie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en sommer net alles wat die lewe die moeite werd maak.

Ons was met oop arms verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamer was baie gerieflik met alles wat nodig is om jou welkom te laat voel. Pragtige tuin met die mooiste rose en laventel bosse. Lekker koffie en beskuit geniet in die skaduwee tussen die rose. Die beste was toe die beeste laat middag van die veld af terug kom en verby die huis stap. Ons sal definitief weer hier gaan oornag, en kan dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Liewe Trudie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek hoop ons gaan julle nog baie sien. Julle is meer as welkom.
Sulke gawe mense en ons het so lekker gesels.
Baie dankie.
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Delmarie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en Gasvry.

Vriendelike mense, heerlike ontbyt en lekker stoepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en gerieflike verblyf.

Ons verblyf was aangenaam. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige rose en laventelbosse in die tuin wat die naam komplimenteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Liewe Hannelie
Ek waardeer jou goeie resensie sommer baie in hierdie moeilike ekonomiese tye.
Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle weer eendag.
Groete
Liana Lavender Rose

Lavender Rose
Heather H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A value for money overnight stay in a pleasant cottage, well secured, well served and located in an interesting part of SA with some amazing scenery as you drive to Venterstadt.

The cottage is a farm-style cottage with old-world attractive furniture with some modern variations eg. a glass bowl basin. It is set facing a rose garden which, when the roses are blooming, would be charming. The carport is right next to the gate to the cottage so loading and unloading is easy. The carport is secured by a locked gate and the cottage by another locked gate and a locked front door. There is a path to the owner’s house if you need to contact them. Unfortunately, we had a power loss in the whole village during the night which lasted till we left. But our hostess was very helpful bringing us hot water for tea and coffee and still managed to supply a very nice egg, bacon etc. breakfast in our room. The cottage comprised a bathroom with a wardrobe and a chest of drawers. A nice shower, basin and toilet and plenty of hot water. There is a kitchen with a sink and counter and kettle. Tea, sugar, milk and coffee for the night are supplied. A fridge with a small freezing compartment met our needs and we were able to freeze all our cooler blocks (5). On one side of the kitchen is an adequate dining table. Cutlery, plates and cups are supplied. Bed was large and bedding adequate. Although the night was very cold, we were warm and slept well. A heater was supplied but we did not need it. Our host Leanna, was lovely – pleasant, very apologetic for the power loss but it was not her fault, and a good happy attitude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear Heather
Thanks so much for the excellent review. It is much appreciated in these difficult economic times.
It was such a pleasure to accommodate you and your husband. You were the easiest of guests and so appreciative of everything at out B&B.
I wish you all the best for the future.
Kindest regards
Liana

Lavender Rose
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte fluweel in die hartjie van Bethulie.

Die verblyf was uitstekend en Liaan is 'n uitnemende persoon. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf 'n wonderlike ervaring te ervaar. Liaan het ons bederf met 'n heerlike ontbyt. Ek sal beslis in die toekoms daar wil oorbly en beveel Lavender Rose hoog aan. Wonderlike plek en Liaan is 'n uitstekende gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Enkelreisiger

Neat, clean, peaceful.

Neat, clean cottage with a pretty rose garden. Calm and peaceful. I enjoyed my stay and would love to stay longer next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou B
Gesin met klein kinders

Lovely spot. Liana was a fabulous host.

Some bowls would be nice but Liana arranged for us so no issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Hi Louise,
Thanks so much for staying at our B&B. It was a pleasure having you.
I am shocked by the rating of 1 for cleanliness that you gave me because I have accommodated a lot of people so far, Must be more than a 100 couples in the past 2 years and got an average of 5 for cleanliness so far from everybody.
I do find that we provide an extremely clean environment for our guests when they arrive, even a sterile environment, taking Covid regulations in consideration. But when guests had either animals or small children with them - the B&B becomes a mess and when the guests leave, they then remember the place in that state.
Sorry about that (not suggesting that it applied to your family too).
Thank you,
Liana - Lavender Rose.

Lavender Rose
Lizette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ever overnight stay!

Most friendly hostess ever! The breakfast in the garden was one of the highlights. Lavender Rose, in my opinion, is highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear Lizette
Thank you so much for the excellent review. It means a lot to me in these difficult times.
It was lovely to meet you people and I really hope that we will meet again.
All the best for the future.
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Clive E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was very clean.

Although in the middle of town it was reasonably quiet. Very suitable for an over-night stay. The kitchen facilities does not allow for a longer stay, only a microwave and no stove/grill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear Clive,
We loved to accommodate you and really hope to see you again one day very soon.
We advertise our guesthouse as a B&B and not as a self-catering unit.
The small fridge and the microwave are as such bonus items that we have added to the cottage. A B&B usually caters for breakfast only and has facilities available for tea, coffee, etc.
Thanks so much
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Sarel M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het weereens lekker gekuier en die stilte van die Karoo geniet.

Die akkommodasie is baie netjies, en die ommelette was uitsonderlik! Ons kan die akkommodasie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One night stopover on a road trip.

Perfectly clean and comfortable cottage that should meet all your needs. Liana is a very welcoming hostess. Hope you have much success in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear John
Thanks so much, I really appreciate the excellent review.
It surely was a pleasure to accommodate you and your spouse.
Keep well and all the best for the future.
Kindest regards
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Anton S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Enkelreisiger

Baie oulike eenheid. Netjies en stil. Naby die ou kar restaurant- lekker kuierplek in die dorp.

Ek het die ontbyt in die roostuin geniet. Die gasvrou doen baie moeite met enige versoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Anton
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie en julle is altyd welkom.
Hoop julle het 'n baie voorspoedige jaar.
Groete
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Gavin J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin J
Enkelreisiger

Very comfortable and pleasant stay.

Would be more than happy to stay there again, very clean, comfortable and well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opregte gasvryheid en wonderlike Karoo-sterrehemel, outentieke akkommodasie.

Baie dankie Liana vir die heerlike ontbyt en die lekker vars rosyntjiebrood wat jy met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Sarel,
Dit was so heerlik om julle te akkomodeer al die pad van Witbank af.
Hoop ons sien julle weer (sulke aangename mense).
Geniet die jaar.
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Sandra P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gerieflike oornagplekkie met als wat mens nodig het soos WiFi, yskas, mikrogolf, opwasgeriewe, pragtige roostuin, veilige parkering, opsie vir heerlike ontbyt en gawe gasvrou.

Plekkie is heerlik privaat. Sal graag weer daar oorbly. Dankie Liana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sal definitief aanbeveel , mooi skoon en netjies en lekker private tuin om te sit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Botha T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Botha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small town experience.

Bed can be larger, eg. queen-size. Nice garden and pond but frog kept us from sleeping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en netjies.

Pragtige privaat tuin vir gaste se alleen gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Hi Barbara
Vreeslik dankie vir die goeie review. Ek waardeer dit veral in hierdie moeilike tye.
Hoop julle hou lekker vakansie en welkom terug enige tyd.
Veilige reis
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Debra J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, keurig en stylvol.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad, en dit is beslis een van ons gunsteling plekke. Die blyplek is uiters keurig en stylvol gemeubileer en versier. Die badkamer het 'n outydse finesse, en die kombuis, leefgedeelte en slaapkamer is ruim en gemaklik. Die ontbyt in die pragtig-versorgde tuin was smaaklik voorberei met heerlike tuisgemaakte konfyt. Die gasvrou was baie vriendelik wat bygedra het tot 'n wonderlike ervaring. Ons sien uit na ons volgende besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder lekker en insiggewend en goeie basis om die omgewing te besoek.

Daar is 'n mikrogolf oond en yskas, maar mens kan nie etes voorberei nie, dit is nie daarvoor ingerig nie. Andersinds privaat en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful. All we wanted in a BnB!

Liana went out of her way to make our stay a memorable one. The breakfast was delicious and generous and unexpected. Her attention to detail at Lavender Rose was such a treat. Excellent value for money. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Dear Carolyn,
It was such a pleasure to accommodate you. You were such special guests. We really hope to see you again in the coming years.
Think of me in your lovely home by the sea.
Kindest regards.
Liana

Lavender Rose
Lizelle W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W

Ek sal beslis Lavender Rose aanbeveel. Liana die eienaar baie vriendelik en ons het baie lekker gebly in haar mooi woonstel.

Die tuin is pragtig. 'n Keurig gemeubileerde woonstel met baie aandag aan die fyn detail! Ons het heerlik gerus na 'n lang pad en ons 2 honde het lekker in die tuin rond gehol. Ons beveel Lavender Rose beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Lizelle,
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor my gasteplekkie. Dit was 'n groot plesier om julle en jul pragtige honde te akkomodeer. Kom gerus weer, julle is enige tyd welkom. Dit is sulke angename mense soos julle wat ons gasteplekkie bedryf so 'n plesier maak.
Beste groete
Liana/Llavender Rose

Lavender Rose
Cornia B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese ou wêreldse plekkie.

Pragtige ou argitektuur in die klein dorpie. Lavender Rose is maklik om te kry en die vriendelike eienares, Liana, is dierbaar. Alles is netjies en die afgeskorte tuintjie 'n heerlike lafenis. Ons het heerlik geslaap en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie aan Liana vir 'n heerlike oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Rose se terugvoer

Beste Cornia,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was so lekker om julle en jou dogter met haar kindertjies te akkomodeer. Geniet jou werk en ek hoop jy tree gou af. Julle is altyd meer as welkom.
Die groot lekker van die gastehuisie is om sulke gawe en interessante mense soos julle te ontmoet.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose

Lavender Rose
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb217cd209886b262796d5d84e4ae7f2291a5e32494cd14916dfd7da2f73f963d4425dc22c3c49ac676d66cd761ce84e27059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 36 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.498415177751 25.971339766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem