Lazy Lavender Guest Room
35 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fichatstraat 56B, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R475 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lazy Lavender Guest Room is 'n gerieflike, rookvrye selfsorg-eenheid vir 2 gaste in George.
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar.
Gaste kan in die tuin tussen die laventel ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Onderdakparkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar.
George bied doendinge soos swem en visvang by die verskeie strande, gholfspeel, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-roetes, kaasproe, aarbeiepluk, en bierproe. Die Outeniqua Vervoer Museum is ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Lazy Lavender Guest Room sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 35 resensies vir Lazy Lavender Guest Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Fichatstraat 56B, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Lavender Guest Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in George Suid George Wes-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fichatstraat 56B, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom