Lazy Lizard 63

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lazy Lizard 63 is in 'n veilige kompleks teen Umdloti-strand geleë en bied pragtige see-uitsigte van die ruim balkon af.

Hierdie groot woonstel is smaakvol versier en het 3 ruim slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. 2 van die 3 slaapkamers het see-uitsigte en daar is 2 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea en eetarea is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook lugversorging.

Let asseblief daarop dat sleutels by die hoofkantoor afgehaal moet word.

Lazy Lizard-kompleks het 2 nou parkeerplekke (geskik vir 2 klein motors), 'n swembad, braaigeriewe en 'n hysbak. Die kompleks is naby plaaslike restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Lazy Lizard 63 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lazy Lizard 63 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za