Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LazyDays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-straat 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

LazyDays is 'n lieflike vakansie-strandhuis in die hartjie van Margate en is net 100 m van die strand af. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin en vriende, aangesien dit 'n lieflike Jacuzzi het.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer is 'n volledige gesinsbadkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Langs die kombuis is 'n sitarea. Daar is 'n tweede sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n pooltafel en 'n gasbraai wat 'n lekker plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Verder lei hierdie stoep na 'n houtdek met 'n onderdak-Jacuzzi waar gaste kan ontspan. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by LazyDays sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Saint Andrews-straat 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-straat 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22725b95c16819c4131577148b27d69c3c575099b46247de21744672c92b6a119dd2ea9ada7f2d4ff86da2e32cc5bb9a81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 6 Saint Andrews Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -30.856470630667 30.374339058266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem