LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by L'Bloom Country House | LekkeSlaap
+31

L'Bloom Country House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir L'Bloom Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celia D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia D
Saam met vriende

Wonderlike gasvrou. Elke vertrek het blomme in gehad. Ons is bederf met beskuit, koffie en en nog vele meer. Baie lekker binnebraai. Ideaal vir kinders. Pragtige gras en tuine. Baie goed versorg.

Wasmasjien en skottelgoedwasmasjien, asook lekker stoof en mikrogolf. Als in die huis is met smaak gedoen. Voel baie bederf. Ek beveel hierdie blyplek met groot liefde aan.

Hannelie W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met vriende

Die huis is skoon, smaakvol gemeubileer en goed toegerus. Ons het die kuier baie geniet.

Die vars blomme in elke vertrek het ons baie welkom laat voel. Die kruideniersware wat beskikbaar is vir aankoop is 'n uitstekende idee en kan baie handig te pas kom. Dit was heerlik om op die plaas te stap en te kuier. Ons het baie welkom gevoel.

Ronel C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende plek

Die huis en tuin is nog mooier as op die advertensie! Luuks en asemrowende natuur. Ons is vriendelik ontvang, konstant op hoogte gehou van loadshedding-skedule. Ons twee dae was 'n ongelooflike bederf! 5-ster verblyf!

Johan B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Plaasverblyf op sy beste!

Volledig toegerus, luuks, netjies en veilig. Luukse huis met alles wat 'n mens nodig het en selfs meer. Plaasstilte, gasvrye boere ontvangs, pragtige tuin en uitsig. Veilig omheinde tuin vir kinders om kommervry te speel. Toesluitmotorhuis, lugversorging in al die vertrekke, pragtige blomme in die huis, vars plaaseiers en vrugte in die kombuis, DStv, binnebraai en stoep met 'n praguitsig oor die tuin en berge. Beslis 'n droom plaasvakansie uit die dorp, maar ook naby al die besienswaardighede. Beveel ten sterkste aan!

L'Bloom Country House's terugvoer

Beste Johan, baie dankie dit was heerlik om julle as gaste te he! Die huis was so netjies en skoon julle is altyd welkom by ons!

L'Bloom Country House
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Winterhoekweg, De Oude Drostdy Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6de910d5752e7a341d3fe7895f146d2d935c42a3df99ea2504b84d734c8a3bfedbdafc1cfb4135962c000c9039a3f91610a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Off Winterhoek Road De Oude Drostdy Farm 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.260300850161 19.155734123505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!