Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LC @ 308

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 R743 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LC @ 308 is 'n woonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks naby die strand in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp word deur majestueuse berge en pragtige wingerd omring en bied 'n uitsig oor die see en strand.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die slaapkamer.

Die kombuis is oopplan met die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser asook 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Daar is 'n TV en 'n knus sitarea in die leefarea en dié vertrek bied toegang tot die balkon.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelplek vir kinders en 'n restaurant. Gaste kan op die perseel parkeer.

Gaste kan die Helderberg Wynroete se wynkelders en wynproeë beleef, by verskeie restaurante eet en doendinge soos voetslaan, fietsry, duik, verfbal, gholf en waterski geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by LC @ 308 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir LC @ 308
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Ligging

  • New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink LC @ 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8c6df4dc017e45407697a881d9d12b929ee5971ad67e64de7c2369fa736cfae63ace13ccfae082831e73acd284089ad3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 New Rush Road The Jade, Paardevlei Precinct 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.093915867022 18.814073503017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem