Le Bonheur

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies waarvoor McGregor so bekend is.

Le Bonheur het 2 suites vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, elkeen met 'n privaat ingang en 'n pragtige wandelpaadjie deur die tuin. 'n Luukse koninggrootte-bed wag op jou in die goed geïsoleerde suites wat die warm somers en koue winters uithou. Steek 'n kersie aan en lê lekker in die bad of geniet 'n warm stort in die en suite-badkamer met moderne afwerkings en donsige handdoeke op verhitte handdoekrelings. Daar is aparte bad- en stortgeriewe in elke suite.

Jou gashere sal graag voorstelle maak van doendinge en besienswaardighede wat definitief die besoek werd is. Kom verken die geheime juwele van dié pragtige dorpie.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Bonheur gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]