Le Bonheur Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Esmé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vuil.
Lees meerLe Bonheur Manor se terugvoer
Esmé, baie dankie oor die opmerking van die sleutel se plek. Dit is vuil en misleidend, maar ons sal aandag daaraan skenk. Sekuriteit is belangrik; ons bly in Suid-Afrika en ons probeer ons beste. Baie dankie vir jou positiewe opmerkings en ons sal aandag gee aan die toilet. Voorspoed.
Sandra B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, standaard.
Quentin B - Des 2023
Algehele gradering
Mense mense vir wie jou gemak en tevredenheid nog belangrik is.
Nathaniel B - Sep 2023
Algehele gradering
Nice view over the river.
Pam Meiring M - Aug 2016
Algehele gradering
'n Bed met regtig 'n mooi uitsig.
Le Bonheur Manor se terugvoer
Pam,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het dadelik opgetree tov die ketel en spieël. 'n Kragpunt is gelê en die spieël is opgesit. Vuil beddegoed is onaanvaarbaar en ek vra nederig om verskoning. Dit is regtig 'n baie, baie ou huis en het baie sentiment en groot stories. Aan die styl trappe kan ek ongelukkig niks doen nie. Ek beveel aan dat ons dan eerder 'n ander kamer aan sulke gevalle voorsien en daarom dit duidelik op webblad uitwys sodat mense bewus kan wees daarvan.
Baie dankie.
Alle voorspoed.
Liezl D - Aug 2016
Algehele gradering
Mooi.
Le Bonheur Manor se terugvoer
Liezl
Baie dankie vir jou terugvoer
Vuil beddegoed is onaanvaarbaar. Vra nederig onverskoning. Dit is regtig 'n baie baie ou huis en baie sentiment en groot stories. Aanbaie styl trappe kan ek ongeluukig nie iets doen nie. Ek bevel aan dat ons dan eerder ander kamer aan sulke gevalle voorsien en daarom dit duidelik op webblad uitwys sodat mense bewus kan wees daarvan.
Baie dankie Alle voospoed
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraylaan 12, Upington, 8800, Noord-Kaap