LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Bonheur Manor | LekkeSlaap
+65

Le Bonheur Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 2 resensies vir Le Bonheur Manor
Netheid
2.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Pam M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pam M
Saam met vriende

'n Bed met regtig 'n mooi uitsig.

Die tuin en uitsig is pragtig, maar die kamer is nie gemaklik nie en die ketel moet op die grond kook. Daar is geen spieël naby 'n prop vir hare droogmaak nie. My kamer was bo seker 10 trappe en 5 baie diep trappe en was nie veilig nie, vernaamlik met 'n tas! Ontbyt was ook nie 100% nie.

Le Bonheur Manor's terugvoer

Pam,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het dadelik opgetree tov die ketel en spieël. 'n Kragpunt is gelê en die spieël is opgesit. Vuil beddegoed is onaanvaarbaar en ek vra nederig om verskoning. Dit is regtig 'n baie, baie ou huis en het baie sentiment en groot stories. Aan die styl trappe kan ek ongelukkig niks doen nie. Ek beveel aan dat ons dan eerder 'n ander kamer aan sulke gevalle voorsien en daarom dit duidelik op webblad uitwys sodat mense bewus kan wees daarvan.
Baie dankie.
Alle voorspoed.

Le Bonheur Manor
Liezl D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl D

Mooi.

Mooi uitsig. Beddegoed was vuil. Ons het gewag vir vrou voor ons kon ingaan na 6 ure se op pad. Trappe by wittebroodsuite was te hoog. Lekker ontbyt. Maar te duur vir 'n vuil bed.

Le Bonheur Manor's terugvoer

Liezl

Baie dankie vir jou terugvoer
Vuil beddegoed is onaanvaarbaar. Vra nederig onverskoning. Dit is regtig 'n baie baie ou huis en baie sentiment en groot stories. Aanbaie styl trappe kan ek ongeluukig nie iets doen nie. Ek bevel aan dat ons dan eerder ander kamer aan sulke gevalle voorsien en daarom dit duidelik op webblad uitwys sodat mense bewus kan wees daarvan.
Baie dankie Alle voospoed

Le Bonheur Manor
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraylaan 12, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMDUzNTgxLWM1OGItNDY2Zi1hY2VlLTljNmM1MjRmOWY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930  per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 12 Murray Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.457592481231 21.24878466122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!