Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Coccinelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Le Coccinelle is 'n tradisionele Dullstroom-huis naby die Dullstroomdam, op die rand van die dorp. Groot bome, 'n groot tuin, 'n privaat klein dam, 'n boma en 'n kaggel maak dit die perfekte naweekwegbreek vir familie en vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is nog 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die pragtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek en dit lei na 'n formele sitarea met 'n uitsig oor die tuin. Daar is nog 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met braaigeriewe en 'n tafel met stoele onder 'n sambreel. Daar is ook 'n groot tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Coccinelle sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 380

Jaar gelys 7

Ligging

  • Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc04c4478d4e15b6c685e780b92cc73af0f20e03150a644912f30a06c812776a93e962463cb13901eb1bbafbd93e162bfffe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense 506 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424597 30.09904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem