Le Habitat 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 De Wet Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Le Habitat 6 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Franschhoek wat ideaal vir 4 gaste is.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, Hierdie kamer lei na die balkon met 'n skilderagtige uitsig op die Franschhoek-berg. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n TV.
Gaste kan op die stoep ontspan waar daar sonstoele en 'n etenstafel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 De Wet Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Habitat 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 De Wet Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang