Le Jardin
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 07 De Lafontein Street, Dormehls, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Le Jardin is 'n lieflike woonstel in die hartjie van George. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig op die Outeniekwaberge. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié area lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 07 De Lafontein Street, Dormehls, George, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
07 De Lafontein Street, Dormehls, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang