LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage | LekkeSlaap
+49

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis is in Langebaan aan die Weskus.

Verblyf is beskikbaar in 4 ruim en goed toegeruste kamers, elk met 'n en suite-badkamer, yskassie, platskerm-TV met verskeie kanale wat sport insluit, gratis WiFi, 'n lessenaar, kluis, verwarmer, waaier, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke luukse kamer het 'n privaat stoep met 'n mooi uitsig oor die gholfbaan.

Daar is ook 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis langs die gastehuis met 'n kombuis, sitkamer en tuin. Die kamers het en suite-badkamers.

Ontbyt word bedien en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Kinders 8 en ouer word toegelaat.

Die gastehuis is 1,4 km van die strand en middedorp af en is net 90 minute vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjsUarGfZ5SmavKMnA4NRX7703wnIZb1p5SGQzIIljkCH3D3Ie8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380  per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 52 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.088094348518 18.043187856674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!