Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, R45, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 035R2 023 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Manoir de Brendel Guesthouse bied bekostigbare, luukse akkommodasie, troues, konferensies, en boetieklandgoedwyne. Ons is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, net 5 minute buite die geskiedkundige dorpie, Franschhoek, op die R45.
Ons het 10 luukse suites wat met moderne geriewe ingerig is, asook 2 gesinskothuise. Ons voorsien 'n telefoon, yskassie, japonne, pantoffels, 'n TV en 'n DVD-speler met 'n DVD-versameling vir heerlike vermaak in die aande, en daar is ketels (vir koffie in die oggende) in al ons kamers. Elke kamer het 'n haardroër, 'n radio, lessenaar en 'n kluis. Ons voorsien ook genoeg veilige parkeerplek vir ons gaste, 24 uur-sekuriteit en gratis WiFi in die hoofhuis.
Bring gerus jou tennisskoene en oefenklere saam as jy by jou roetine wil bly. Geniet 'n wye verskeidenheid behandelings wat ons in ons salon aanbied. Ons swembad is die perfekte plek om fiks te bly of net lekker af te koel. Ons gesellige sitkamerkroeg met 'n kaggel is 'n lieflike plek om saam met familie of ander gaste te kuier of wyn te proe - die beste wyne van De Brendel!
Ons het al oor die jare heelwat asemrowende troues aangebied met ons bekoorlike kapel en ons aanpasbare, pragtige funksie-venue opsies wat binne of buite onder die Franschhoek-sterre aangebied kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hoofstraat, R45, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Manoir de Brendel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, R45, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap