Le Must River Residence
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cerina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Bart J - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful garden.
Tersia L - Apr 2022
Algehele gradering
Uiters gasvrye en gerieflike verblyf.
Le Must River Residence se terugvoer
Hallo Tersia, dit was net 'n plesier om iets vir jul te doen. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Cerina & Jakes
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie interessante plek.
Elaine H - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed a superb supper and breakfast at Le Must River Residence.
Le Must River Residence se terugvoer
Dear Elaine
Thank you for the lovely review. It was only our pleasure accommodating you.
Hope to see you in the near future.
Cerina & Jakes
Zenith L - Des 2020
Algehele gradering
Not satisfying for me.
Abrie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Die gastehuis en die erf is pragtig, dit voel asof jy op 'n grasgroen plaas kuier. Heerlike ontbyt!
Riaan P - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Le Must River Residence se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en ons waardeer u terugvoer. Ons poog ten alle tye om dit vir ons gaste so uiters moontlik aangenaam te maak en u is meer as welkom om ons weer te kom besoek.
Baie groete uit Upington.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom