Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petit Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Le Petit Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gunter P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gunter P
Saam met vriende

So lekker dat ek weer sal kom.

Baie netjies en rustig. Was aangenaam verras! As mens buite die gejaag van die stad maar steeds redelik naby aan alles te wees is hierdie perfek. Voel of mens lekker kan ontspan. Sal vir seker my weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena J

Baie lekker en rustig.

Dit is baie netjies en skoon. Rustige plaasatmosfeer en geriewe is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Spacious and comfortable overnight accommodation.

The owners were welcoming and helpful. It's only a short distance out of town, close to a Shell gas station, takeaways, and the N1. The place is large and spacious, a refreshing change from often cramped overnight stays, with a country vibe. The beds and bedding were comfortable. The kitchen has a gas hob (helpful during load shedding) and really had all you need. There are burglar bars and security gates for safety. We had a comfortable overnight stay and would do so again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hardi B
Besigheidsreis

Uiters warm in eenheid, geen waaiers, geen water tydens beurtkrag.

Nee, uiters teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reta M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig net buite die stad.

Baie ruim eenheid. Kreatief en stylvol versier. Braai- en sitarea buite is baie gerieflik. Die stortkop het lekker baie druk. Die erf is deeglik omhein, sodat ons glad nie bekommerd was oor ons honde of selfs die babahondjie wat moontlik kon ontsnap nie. Die kommunikasie met Nita was maklik en vinnig. Ys wat in die vrieskas verskaf is, was 'n lekker bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702fe7f687bf46210fb1edb02a4084715b0b0e4bed02e6de482b9b49ce4f93b8480b09005f469d534098c59f00ee5117745c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 R700 Fairview Farm, portion 2 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.000707778841 26.209331615066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem