LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Soleil | LekkeSlaap
+23

Le Soleil

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Le Soleil
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Franshwa D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franshwa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit weer doen. Naby aan alles wat saak maak.

Karin is vriedelik en behulpsaam en het die paar dae vir ons baie aangenaam gemaak. Goeie waarde vir geld en sal dit weer doen.

Phillipa H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillipa H
Saam met vriende

A lovely stay, great location, peaceful neighbourhood.

We had a great stay at Le Soleil and would definitely recommend it. The location is ideal. The beds are comfy and the verandah is lovely in the afternoons. Both the owner and manager were very helpful and friendly. There is no TV, which was a bit of a surprise, but not a deal breaker. Wi-Fi would be a good addition, but we were aware that this was not included, so it didn't catch us by surprise.

Hannelise K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise K
Gesin met tieners

Pragtige, rustige en netjiese plekkie met die mooiste uitsig!

Ek sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat Graskop-area besoek. Mariette is die perfekte gasvrou en alles is mooi noukeuring beplan. Die boeke om te lees vir oud en jonk was 'n bonus! Ons kon enige tyd om haar en Karin se knoppie druk vir enige hulp en navrae oor die area en besienswaardighede.

Lariaan C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariaan C
Gesin met tieners

Dit was gemaklik, groot genoeg en het al die geriewe wat jy kan benodig.

Ons was baie gelukkig met die akkommodasie! Die eienaar was vriendelik en baie behelpsaam! Baie goeie waarde vir geld!

Hester V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Kan TV oorweeg vir kids.

Thabiseng M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiseng M
Saam met vriende

Le Soliel was close to everything that we wanted to explore in mpumalanga,the house had enough space for all of us and the host Karin was amazing

The place could invest in a fireplace for guests to keep warm on rainy days as it gets really cold.

Marianna V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna V

Awesome.

Sal dit definitief aanbeveel, die plekkie het sy eie charm, stil area, goed sentraal geleë. Alles tot jou beskikking, hoef regtig net jou klere te pak. Lieflike huisie vir groot en klein families.

Kholekile M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholekile M

It was pleasant and peaceful. The load shedding threw us off a bit but it didn’t ruin our stay.

We suggest that they invest in a back up generator in case of load shedding.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 874/12, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f757336ed294763dccd27fb55e5fbd2d1fb86b0912b742b72bde9e82bd619058582f707806934931bd526ecaab8ee9ff7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 874/12 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -24.924196872253 30.843178338545
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!