Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Soleil

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 874/12, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Soleil bied gerieflike verblyf vir 6 gaste in Graskop.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n tweede badkamer met 'n bad gebruik.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n sitarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en waentjies. Wi-Fi en 'n kragopwekker is teen 'n lae koste beskikbaar. Koopkrag is vir lugversorging beskikbaar.

Graskop bied toegang tot verskeie doendinge soos die bekende Graskop Gorge Lift, Blyderivierpoort, die Mac Mac- en Lisbon-watervalle en God's Window. Net 50km vanaf Kruger Wildtuin hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Desmond V
Saam met vriende
5.0
Perfect for what we needed. Beautiful place and friendly service. Ideally located. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Zelda F
5.0
Baie netjies, skoon en veilig. Met ons aankoms was alles skoon, beddens slaap lekker.
Jul 2023
Yolanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat nodig was was voorsien selfs i.t.v. beurtkrag. Net 'n voorstel: kan dalk 'n handreling aanbring in die stort waaraan mens kan vashou as jy b...
Sien meer
Mei 2023
Emile J
Saam met vriende
5.0
Excellent stay. Very relaxing and peaceful. Good communication with the owner and the host. When we needed something we didn't have to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Neill F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic holiday. The unit is beautiful. Everything you need is available. It's in a very quiet area. I will recommend the venue to ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marihette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Oorwinningstraat 874/12, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Le Soleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 874/12, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbff7bb2c0f7a3e0b1cf964d3addfe6310c734884216821d3bbbd7b0a6a49c46cff5ccc01a209e5fd5daa0aa20becab9981a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 874/12 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.92415552137 30.843135423201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang