Le Touesrok

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Touesrok is sentraal en privaat geleë in 'n veilige kompleks op Ramsgate-strand. 'n Groot swembad, braaigeriewe en veilige kelderparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Die woonstel het 'n see-uitsig en 'n gasbraaier op die stoep. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer is toegerus met 'n groot TV, volledige DStv en 'n DVD-speler. 'n Eetkamer en 'n groot stoep met see-uitsigte is ook beskikbaar.

Al die nodige linne word voorsien, maar bring asseblief jou eie handdoeke, afdrooglappe en toiletpapier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Touesrok gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za