Le Touesrok 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Tousesrok is sentraal in 'n veilige ontwikkeling teen Ramsgate se strand geleë. Dié area is bekend vir Lady Robinsons-strand, Cookpark, Ramsgate se strandbaddens en die Ramsgate Baptiskerk. Dis die ideale bestemming vir 'n vakansie weg van die stad af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die sitarea het 'n groot TV met DStv en daar is ook 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vrieskas-yskas, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

Geriewe op die perseel sluit 'n groot stoep met 'n gasbraai, swembad en toesluit-motorhuis in. Linne word voorsien. Bring asb. jou eie handdoeke, vadoeke en toiletpapier saam.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, swem en tennis in.

Slaapplek

'n Bespreking by Le Touesrok 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Touesrok 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za