LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Touessrok 6 | LekkeSlaap
+35

Le Touessrok 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 1206, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Touessrok 6 is in 'n pragtige sekuriteitskompleks in Margate geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Dié eenheid is ideaal vir wittebroodpaartjies en gesinne en het asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die eenheid is net 'n klein entjie se stap van die strand af.

Die selfsorg-dakwoonstel kyk oor Ski Boat Bay in Ramsgate uit en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en deel 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die ruim sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en is toegerus met 'n TV met DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Die patio en braai-area buite kyk oor die strand en see uit en is gemeubileer sodat jy lekker saam met familie en vriende kan kuier.

Die strand is binne loopafstand van die eenheid af en die oord het 'n sprankelende gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek en toegang met 'n afstandbeheer.

Kom geniet die bekende Water World in die Wildekus-son. Mac Bananas is 5 km vanaf Port Edward, Eilandmeer en plaaslike plesierbootvaarte op die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Touessrok 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 11 resensies vir Le Touessrok 6
Netheid
2.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Marienerylaan 1206, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Touessrok 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marienerylaan 1206, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NmY3NjJjLTQ1ZGItNDE4Ny05NGRlLTc0MTk3NmRjMTEzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 075  per nag (plek vir 6) 11 5 1 4 1206 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.896300574287 30.344529300928
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!