Lead Glass Cottages
Beskrywing
Hierdie 2 kamers het elk 'n koniggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien. Verder is daar 'n sitarea met 'n kaggel en die koffiestasie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, asook 'n tee- en koffieskinkbord toegerus. Daar is ook 'n TV in beide slaapkamers.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese eetgeriewe met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boultstraat 89, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom