Leafy Lane Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gillian M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Very welcoming, very clean and very comfy. Marleen was an excellent hostess, made us feel very welcome. The cottage itself was clean, comfy and had everything we needed. Would highly recommend Leaft Lane Cottage for a stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margot B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent location, friendly hostess, clean and secure. Excellent location for an easy walk to downtown Stellenbosch, shops etc. made us feel so welcome and went out of her way to provide sightseeing and restaurant information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Thank you for your great review. I'm delighted that you enjoyed the location and had such a positive experience and stay.

Ilana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

’n Pragtige verblyf in die hart van Stellenbosch. Die ligging van die kothuis is uitstekend - naby aan alles, maar steeds lekker rustig en privaat. Die plekkie self is pragtig! Alles is skoon en netjies, met alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf. Die styl is modern en die eetgerei is besonders mooi, jy kan sien daar is baie moeite gedoen om die kothuis mooi en verwelkomend te maak. Die klein detailtjies het ons regtig tuis laat voel. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sy het ons met warmte verwelkom en was altyd beskikbaar indien ons iets nodig gehad het. Ons voel dat Leafy Lane Cottage baie goeie waarde vir geld bied en ons sal dit beslis hoog aanbeveel aan enigeen wat in Stellenbosch wil bly. Baie dankie vir ’n wonderlike naweek in Stellenbosch, ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie en terugvoer in die fynste besonderhede en detail. Ons is bly julle het die kothuis en die ligging in alle opsigte geniet. Dit was 'n besondere voorreg om jou en jou familie as ons gaste te kon hê!

Lindy B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantastiese wegbreek plekkie. Ons het baie lekker gebly by Leafy Lane, die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en die verblyf pragtig en snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ek is bly julle het lekker snoesig gebly. Dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves.

Elsa V
1 nag
5.0
Okt 2025

Gesellig en presies wat ek benodig het. Die ontvangs was baie vriendelik, instruksies duidelik, die cottage was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ons is bly die kothuis het alles voorsien wat julle nodig gehad het. Dankie vir jou gawe terugvoer.

Mari-louise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Very cozy. Safe and beautiful area, pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer. Ek is bly die kothuis was knus.

Liezel S
1 nag
5.0
Aug 2025

Wonderlike ervaring. Wat 'n ongelooflike ervaring. So baie omgee en vriendelikheid met ontvangs! 'n Baie warm verwelkoming! Naby aan Medi-Clinic en Die Boord sentrum! As jy by trappe opgaan na kamer (met badkamer) het jy die mooiste uitsig deur die groot ruite! Kan lekker sit en koffie drink op die bank en uitkyk! Warm kombers vir koue nagte! Alles wat mens nodig het! Baie, baie dankie! Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie, dis wonderlik om te hoor dat jou verblyf so 'n goeie ervaring vir jou was. Ons is bly jy het die uitsig oor die berg en bome so geniet en heerlik warm geslaap. Ek waardeer jou gawe woorde.

Krismari T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Best of the best! Fantastiese mense. Hulle gaan uit hulle pad om my te help wat met nood in die hospitaal opgeneem is. Dis hartsmense en ek kan hulle hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons 'n voorreg om te kon help.

Valda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike, gerieflike verblyf in stil sentrale area. Verblyf was perfek. Inklok was baie prakties en maklik. Verblyf was baie gerieflik en in 'n stil area. Gasvrou was fantasties en baie behulpsaam. Koffie en beskuit was 'n reuse bonus. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou goeie resensie, dis so lekker om te hoor dat die verblyf perfek vir jou was in alle opsigte. Ons waardeer jou positiewe terugvoer!

Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

'n Juweel in die wynlande. Leafy Lane het ons oorrompel. Die pragtige kothuis is smaakvol, met sorg en 'n fyn aanvoeling ingerig. Wanneer mens op die boonste verdieping by die groot vensters oor die dakke en boomtoppe uitkyk, voel dit kompleet asof jy iewers in Europa tuisgaan. Marleen ontvang haar gaste met soveel hartlikheid en warmte wat jou laat voel jy ken haar al reeds jare. Die kothuis is heerlik privaat met 'n eie ingang. Marleen het ons tegemoetgekom met veilige parkering vir 2 voertuie en het 'n vergete artikel vir ons veilig bewaar en moeite gedoen om te verseker dat ons dit terugkry. Die selfinklok-reëling werk fantasties. Leafy Lane is voorwaar 'n lieflike plekkie. "Magical", soos die Engelsman sal sê. Ons sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ek is bly julle het heerlik gebly en die gevoel binne en uitsig oor die boomtoppe en berge so geniet. Dankie vir jou mooi woorde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 849
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 849
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 849
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 849 per nag, vir 4 mense 81 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang