LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leafy Lane Cottage | LekkeSlaap
+9

Leafy Lane Cottage

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 15 Sep 2020 tot 25 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 299 R1 169 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Stellenbosch, restaurante, Medi-Clinic-hospitaal asook skole.

Die smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woonhuis geleë. Dit is ideaal vir 2 mense of 'n gesin van 4 wat 'n badkamer deel. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan. 'n Veilige parkeerplek met elektroniese toegang word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Leafy Lane Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Leafy Lane Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leafy Lane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 299
Vanaf R1 169
per nag (vir 4 persone)
was R1 299
Vanaf R1 169
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 299, nou Vanaf R1 169  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!