Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leafy Lane Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Leafy Lane Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mariska G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G

Alles wat ons nodig gehad het en nog ekstra bederf. Ons kom vir seker weer!

Warm verwelkoming. Ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige plek.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou goeie resensie en gawe terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te kon hê. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Leafy Lane Cottage
Eone V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eone V

Inklok maklik en vinnig.

Marleen was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie is soos beskryf. Die slaapkamer is lekker lig en sonnig. Dankie Marleen.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer, Eone. Dit was heerlik om julle hier te hê!

Leafy Lane Cottage
Monique S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Loved our stay.

We only stayed one night but would have loved to have been in Stellenbosch longer than that. I would describe the cottage as cosy but not cramped. Loved the wooden floors. We had everything we needed there. Really appreciated the electric heated underblanket as it was a cold night and it took the chill off before going to sleep. The owners also accommodated a request which was probably inconvenient for them but they did it with grace. The downstairs part had a little kitchenette and they had even provided some rusks for the morning! There was a bed downstairs too (we didn't use that). The upstairs window had a lovely view. The neighbourhood was quiet and we had a good night's sleep.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Thanks for your kind words and feedback. I am so glad that the cottage was cosy and that you had such a lovely stay. You were wonderful guests, it was a great pleasure to meet and host you.

Leafy Lane Cottage
Wilna V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Gerieflike, baie netjies en skoon huisie met die dierbaarste gasvrou.

Ons het heerlik gebly!

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer. Ek het julle vrolikheid baie geniet!

Leafy Lane Cottage
Illanique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illanique V

Heerlik gebly!

Skoon en netjies in 'n rustige, sentraal geleë en veilige area met alles wat ons nodig het vir 'n aand se verblyf. Marleen is lieflik en het ons onmiddellik welkom laat voel. Uitstekende diens.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie en positiewe terugvoer, Illanique. Dit was so goed om julle as ons gaste te hê!

Leafy Lane Cottage
Wilmari G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari G

Uitstekende tuiste!

Baie skoon en netjies. Vriendelik verwelkom - uitstekende diens. Sal vir seker weer gaan kuier.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ons waardeer jou goeie resensie en terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om jou en jou gesin te ontmoet en as ons gaste te kon hê!

Leafy Lane Cottage
Robert F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F

Baie vriendelike, rustige verblyf.

Ons het hier gebly vir mediese en besigheidsredes. Dus het ons basies net 'n oornagplek gesoek. Leafy Lane is baie sentraal geleë en is binne loopafstand van winkels en restaurante. Die area in die buurt is 'n lekker stil en rustige area. Ons het die verblyf hoofsaaklik net vir slaap gebruik. Maar Stellenbosch het soveel om te bied dat ons beslis meer tyd daar wou deurbring. Die ontvangs by Leafy Lane was baie vriendelik en niks was te veel moeite nie. Ons het baie lekker daar gebly en sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer.
Ek is bly julle het lekker by ons gebly.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!

Leafy Lane Cottage
Vicqui T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicqui T

Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel.

Baie lekker gebly. Die self-incheck werk baie gerieflik.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het so heerlik hier gebly. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Leafy Lane Cottage
Ilhaam M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilhaam M

Personally, not suitable for matured couples. Rather for a family.

We only stayed for the night as we attended a function in the area.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Thanks for your review and feedback. The cottage is ideal for families, and numerous other groups of four guests have consistently given great reviews of their stay here over the past seven years.

Leafy Lane Cottage
Mandy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy M

Hospitable stay.

Hospitable hosts. Really enjoyed my stay in this beautiful town.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

I'm glad you had such a lovely stay!

Leafy Lane Cottage
Tinkie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie V

Skoon, netjies en gemaklik en baie verwelkomend.

Marleen is baie gasvry en die akkommodasie was skoon en netjies. Lekker warm komberse op die beddens om ons warm te hou. Al probleem, die een bed was op die grond, dit was nie 'n probleem vir die kinders nie, maar vir 'n ouer persoon kon dit dalk gepla het.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en geslaap. Die een enkelbed onder skuif onder die ander een in vir wanneer ons net 3 gaste het. Hy is daarom laer.

Leafy Lane Cottage
Lene H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene H

Lekker verblyf in 'n stil area.

Ongelukkig net daar geslaap tydens golftoernooi. Was verskriklik koud en gereën oor 3 dae. Die warm lakens op al drie beddens was 'n redder. Alles benodig is daar. Gasvrou baie vriendelik en meelewend.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir julle gawe terugvoer. Ek is bly dat julle lekker warm kon bly met die koue weer die paar dae.

Leafy Lane Cottage
Arthur V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur V

Uitstekend!

Baie aangename ervaring en uitstekende diens deur Marleen!

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en as gaste te kon hê Arthur.
Dankie vir jou goeie resensie.

Leafy Lane Cottage
Wikus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus R

Voel heelwat tuis. Definitief 'n moet om oor te bly.

Gasvrou is regtig 'n ster en maak jou dadelik tuis voel. Inboek en uitboek is werklik maklik en definitief privaat. Ligging is naby alles wat nodig is in die dorp. Verskriklik mooi en pas baie goed vir 2 mense. Baie goeie opstelling. Beligting is baie goed en bly aan in loadshedding-tydperk. Wifi is ook goed. Definitief maklik om werk ook klaar te kry met die wifi saam. Dankie Leafy Lane!

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir julle verfrissende resensie, Wikus. Dit was fantasties om julle as ons gaste te kon hê.

Leafy Lane Cottage
Samantha A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A

Friendly and welcoming host.

Beautiful setting, nice quiet neighbourhood. Everything you need for your stay. Well-located for exploring Stellenbosch and surrounds.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Thanks for your great review Samantha. It was lovely to host you.

Leafy Lane Cottage
Rudolph K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph K

Marlene is baie gasvry en ons het lekker gebly.

Dit was aangenaam gewees.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het lekker hier gebly. Dankie vir die goeie resensie.

Leafy Lane Cottage
Alida K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida K

Vinnige oorslaap in Stellenbosch.

Super vriendelike gasvrou, baie behulpsaam en deeglike en duidelike inklok instruksies.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Alida.

Leafy Lane Cottage
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Rustige area. Lekker atmosfeer.

Die enigste ding is dat daar nie 'n TV is nie.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ons is bly julle het die atmosfeer en rustigheid geniet.
Ons gaste skakel op hulle eie skootrekenaars en fone in op DStv, Netflix ens. indien daar 'n behoefte is.

Leafy Lane Cottage
Hugh F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hugh F

So so

Handewasbak en stort baie klein. Geen TV vir Rugby kyk. Nie reggekom met WiFi password nie.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dit so jammer dat jy nie vir ons genoem het dat jy nie regkom met die kodewoord nie sodat ons sommer dadelik kon help. Die kodewoord het vir die afgelope 5 jaar wat ons die kothuis het, nog altyd perfek vir al ons gaste gewerk.
Ons adverteer nie 'n TV op ons besprekingsblad nie omdat ons byna geen vraag daarvoor het nie. Daar is 'n hele paar plekke in Stellenbosch wat ons sou kon aanbeveel as ons geweet het dat julle graag die rugby wou kyk.

Leafy Lane Cottage
Ilze K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Heerlike verblyf, vriendelike gasvrou.

Gasvrou is trots op haar tema en sien die leafy-tema sterk deurkom. Stil area.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is bly julle het die natuur en blaartema binne geniet, Ilze.

Leafy Lane Cottage
Margaret C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret C

Vriendelik, huislik, baie gasvry!

Het oornag vir 'n troue, en heerlik gebly! Baie vriendelike diens. Skoon en netjies!

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou gawe terugvoer, Margaret.

Leafy Lane Cottage
Cindy C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C

Baie oulike cottage. Baie veilige ligging.

Marleen is so vriendelik en behulpsaam. Die cottage is toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ek is bly julle het lekker hier gebly.
Ons waardeer julle terugvoer!

Leafy Lane Cottage
Andre A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Uiters gerieflik geleë in Die Boord woonbuurt vir 'n besoek aan Stellenbosch en omgewing.

Marleen het 'n juweel van 'n plek. Die ideale blyplek vir sake en sosiale geleenthede in Stellenbosch. Baie naby aan die dorp, maar uit die massa verkeer. Lekker stil en veilige parkering op die perseel. Alles in die eenheid was reg en aan al ons behoeftes voldoen. Ons sal beslis weer daar oorbly en ons beveel dit regtig aan. Marleen is 'n uiters vriendelike en spontane gasvrou. Leafy Lane gee ook vir die toeris maklike toegang na al die omliggende wynplase en besienswaardighede, bloot omdat dit net buite die dorp geleë is met maklike toegang na al die hoofroetes. Die Cottage is digby 'n winkelsentrum vir kruideniersware, ens.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dit was 'n voorreg en plesier om julle as ons gaste te he. Julle goeie terugvoer word opreg waardeer.

Leafy Lane Cottage
Barbara S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Was ongelooflik.

Ontvangs is super. Omgewing rustig. Koste effektief, netjies, naby supermarkte. Positiewe ondervinding. Kliëntediens baie behulpsaam en vriendelik. Omgewing baie veiling.

Nicole Jordan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole Jordan M

Perfek vir 'n oornag.

'n Baie mooi plekkie en omgewingsvriendelik. Dit was netjies en het 'n berguitsig.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ons waardeer julle goeie terugvoer.

Leafy Lane Cottage
Janhendrik O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janhendrik O

Ons het 'n konferensie net buite Stellenbosch bygewoon en Leafy Lane as akkommodasie gekies. Die verblyf was perfek vir ons doeleindes. Met die twee verdiepings was dit perfek vir twee kollegas, dit het ons die geleentheid gegee dat elkeen bietjie van hul eie spasie gehad het sonder om afsonderlik te moes bly. Definitief ideaal gewees. Marleen, die gasvrou, was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om te help en aanbevelings te maak,veral vir plekke om te gaan eet.

Ons het 'n konferensie net buite Stellenbosch bygewoon en Leafy Lane as akkommodasie gekies. Die verblyf was perfek vir ons doeleindes. Met die twee verdiepings was dit perfek vir twee kollegas, dit het ons die geleentheid gegee dat elkeen bietjie van hul eie spasie gehad het sonder om afsonderlik te moes bly. Definitief ideaal gewees. Marleen, die gasvrou, was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om te help en aanbevelings te maak,veral vir plekke om te gaan eet.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Jou detail terugvoer word opreg waardeer.
Baie dankie!

Leafy Lane Cottage
Madri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V

Gemaklike verblyf, vriendelike diens en goeie ligging.

Die verblyf by Leafy Lane was baie gerieflik. Marleen is baie gasvry, vriendelik en ek kan haar plekkie vir enige iemand aanbeveel. Daar is trappe na die slaapkamer bo. Lieflike groot vensters met 'n uitsig op die berg. Winkelsentrum is net om die draai met als wat jy benodig. Area is baie stil.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ek is bly dat julle lekker hier by ons gebly het. Dankie vir julle positiewe terugvoer!

Leafy Lane Cottage
Johannes B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Good location, helpful host.

Private and secure cottage with own entrance and off-street parking. Area is quiet and safe. Host very friendly and helpful. Very much enjoyed my stay.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet!

Leafy Lane Cottage
Heidi C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Pragtige, netjiese woonplek met hartlike gasvryheid.

Marleen het ons baie tuis laat voel. Die eenheid is baie netjies met ekstra bederf detail. Dit is aangenaam om sulke hartlike gasvryheid te ervaar. Sy het uit haar pad gegaan om plekke aan te beveel en regtig mooi na ons omgesien tydens ons verblyf.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dis so goed om te hoor dat julle so 'n lekker ervaring gehad het. Dankie vir julle gawe terugvoer!

Leafy Lane Cottage
Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Ons het net oornag, maar Marleen het ons met gasvryheid ontvang en aan al ons behoeftes voldoen.

'n Goed uitgeruste klein woonstel, vriendelike gasvrou. Die trappe na die slaapkamer is steil en ouer mense of mense met jong kinders moet versigtig wees.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het en dat dit in al julle behoeftes voldoen het. Baie dankie vir julle terugvoer. 'n Foto van die trappe is op Leafy lane se profiel aangedui waarna voornemende gaste gerus na kan gaan kyk. Die trappe is standaard en binne bouregulasies met 'n handreeling.

Leafy Lane Cottage
Albe V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe V

Clean, quiet area.

A friendly host that makes you feel welcome right from the start.

Louise D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Geskik.

Ons het gradeplegtigheid kom bywoon en die verblyf was ideaal.

Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Caeley G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caeley G

It was warm and welcoming.

Thank you for a beautiful little cottage. It was a perfect place for a little getaway and great access to Stellenbosch.

Irene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Ons het baie lekker gebly en Marleen het ons regtig laat tuis voel.

Die woonstel het mooi, rustige dekor en is goed toegerus. Daar is ook besondere fyn detail en klein "finishing touches". Marleen is vriendelik en hulpvaardig. Dit was 'n koue aand, maar die elektriese komberse en ekstra komberse het ons snoesig gehou. Ons sal terug wees.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir julle gedetaileerde terugvoer en julle moeite daarmee.

Leafy Lane Cottage
Nicojan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicojan B

Perfekte ligging net bietjie buite die besige dorp.

Klein winkelsentrum net om die hoek. Ons het heerlik gesels met Marleen. Die plekkie is skoon, netjies en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie dankie.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir my ook heerlik om met julle te gesels. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Leafy Lane Cottage
Malize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malize V

Rustige omgewing.

Netjies en goed toegerus.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer.

Leafy Lane Cottage
Matt B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt B

Quiet location, beautiful setup and friendly hosts.

The cottage itself was magnificent, and more than what we expected. Cosy, homely and comfortable with everything we needed for our one night stay. Self check-in was very straight forward.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

It is wonderful to hear that you had such a good stay.
Thank you.

Leafy Lane Cottage
Dp K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dp K

Cosy and beautiful.

A cosy cottage, with a beautiful view and awesome hosts

Leafy Lane Cottage se terugvoer

We appreciate your lovely feedback.

Leafy Lane Cottage
Chantel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Stunning plek.

As ek 10 ster kon gee, het ek! So lekker en rustig daar!

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ek is bly jy het so lekker daar gebly Chantel!
Dankie vir jou positiewe resensie.

Leafy Lane Cottage
Armand B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand B

Gesellig, vriendelik en knus.

Die aankoms en verwelkoming is uitsonderlik en die uitsig vanuit die kamer is pragtig. Die plekkie is knus en het alles wat jy nodig het. Die slaapkamer is wel op die tweede verdieping, so enige persoon wat nie so gemaklik met trappe is nie sal dalk nie die volle genot van die plekkie kan waardeer nie.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat jy jou verblyf by ons knus ervaar het en die uitsig ook so geniet het.

Leafy Lane Cottage
Judy S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Very comfortable. Great location. Friendly host.

LekkeSlaap as well as Leafy Lane were easy to book, communicate with, access and utilise. It was a good experience with a personal touch.

Liese K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liese K

Wonderlike plekkie, vol lig en in 'n veilige buurt.

10 uit 10 vir gasvryheid!

Annelen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelen K

Netjiese en skoon verblyf.

Geen klagtes. Dit is net ongemaklik en moeilik om by die wasbak in die badkamer gesig te was.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dankie vir jou positiewe en bruikbare terugvoer Annelene. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Die klein paneeltjie bo die wasbak skuif in en uit soos verlang soos bv. om gesig te was.

Leafy Lane Cottage
Curtley C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curtley C

Excellent

Beautiful, clean and safe cottage. The hostess was very friendly and helpful. Kept an important item safe which we forgot after we departed. Highly recommended place for a small family to enjoy a getaway.

Riaan L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L

Dit was goed as 'n oornagbestemming.

Die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het, en die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Ons het net gevoel dat die eenheid nie heeltemal so skoon was as wat dit kan wees nie.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker hier gebly het. Dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle ons attent gemaak het sodat ons kon opvolg om elke hoekie weer mooitjies na te gaan.

Leafy Lane Cottage
Tossie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M

Veel eerder 'n oornagplekkie as naweek of langtermyn.

Het vir 3 nagte gebly, inboek was baie maklik en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Nie regtig 'n uitsig nie en 'n groter yskas vir gaste wat langer as 1 nag bly sal ideaal wees.

Jaun L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L

Was puik.

Die cottage was uitstekend en die hele ervaring was perfek. Uitstekende gasvrou - baie vriendelik en hoflik.

Marlize H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize H

Baie oulike cottage, lekker geslaap en lekker gestort en koffie gedrink.

Ons moes gaan vir 'n 50ste verjaarsdag en het net slaapplek nodig gehad. Hierdie was perfek, goeie ligging en 'n vriendelike gasvrou wat ons toegelaat het om in te lê omdat sy vry was die Sondagaand. Baie dankie!

Almero O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almero O

Heerlike bekostigbare verblyf in Stellenbosch.

Marleen is 'n vriendelike en aangename gasvrou. Die eenheid is netjies en goed toegerus.

Lappies V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies V

Lieflike klein plekkie met als wat jy benodig

Vir die doel waarvoor ons hier bespreek het kon ons nie vir beter gevra het nie, nogmaals baie dankie.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te ontmoet, ons het julle hartlikheid geniet. Ons is bly dat julle die verblyf by ons so positief ervaar het.

Leafy Lane Cottage
Elsa V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Oornag in Stellenbosch.

Heerlike, goed toegeruste plekkie om wynroetes te verken. Dis lekker naby die dorp en winkels maar in 'n rustige, stil omgewing.

Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D

Vriendelik, veilig, netjies.

Marlene is 'n warm en caring gasvrou, sonder om privaatheid te skend. Die gastehuis is baie sentraal geleë en veilig. Dit is goed toegerus. Ons twee dae verblyf tydens die Woordfees was baie aangenaam.

Elna V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Pragtig, aangenaam, ruim, suksesvol.

'n Besliste pluspunt is dat kinders welkom is. Alles was skoon en netjies. Bo-en-behalwe die persoonlike ontvangs deur die eienares, werk die manier waarop die sleutels bestuur word, gerieflik. Ons kon met 'n kinderstootwaentjie na die middedorp van Stellenbosch asook na die naaste inkopiesentrum stap. Baie dankie.

Renee J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee J

Relaxing and peaceful.

Leafy Lane Cottage is a beautiful and comfortable little cottage. Marlene was a wonderful host and all her little touches made the stay even better! It is within walking distance from a shopping centre with a little restaurant. I wish we could have stayed a little longer! We will definitely be back!

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Thanks for your lovely feedback. We are glad you had such a positive experience. We are looking forward to hosting you again. Kind regards, Marleen.

Leafy Lane Cottage
Cornel T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel T

Lieflike plekkie.

Baie mooi en rustige verblyf, met 'n oulike gasvrou.

Leafy Lane Cottage se terugvoer

Beste Cornel,

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle jul tydjie en verblyf by Leafy Lane geniet het, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Groete,
Marleen

Leafy Lane Cottage
Vanaf
Vanaf R1 679
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 679
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 679 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang