9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leben Seehuisie is 'n knus dubbelverdieping-strandhuis, met pragtige uitsigte oor die see en is ook binne stapafstand vanaf die strand. Dis in Jongensfontein, 'n oulike dorpie, net 10 km vanaf Stilbaai.
Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. 'n Bababedjie kan voor aankoms gereël word. Dit het 2 badkamers met 'n bad, toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware asook braaigeriewe buite.
Daar is 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Linne en beddegoed word voorsien maar onthou asseblief om jou eie bad- en strandhanddoeke saam te bring. Daar is WiFi.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die eenheid is nie geskik vir rolstoelgebruikers nie.
Die groot balkon kyk oor die Indiese Oseaan uit en bied ongelooflike see-uitsigte. Dit is die ideale plek vir walviskyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leoné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Leben Seehuisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang