LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ledges Retreat Guest Farm | LekkeSlaap
+89

Ledges Retreat Guest Farm

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Ledges Retreat Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nico V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Gerieflike en skoon verblyf - aan te bevele vir enigiemand wat die noordelike Drakensberg besoek.

Gerieflik naby aan die Royal Natal Nasionale Park.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Nico, thank you so much for your review I am very happy you enjoyed your stay. I am sorry I did not get to meet you but I was running around a bit with my kids. I trust Nokwe took good care of you though. Everything of the best for the rest of the year. Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Paul B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most pleasant stay in a perfect setting.

The host was super helpful and friendly. The cottage was well furnished and fitted. We had a most enjoyable stay and would not hesitate in recommending Ledges Guest Retreat to everyone.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Paul, I hope you are well! It was really fantastic to meet you both and I hope to have you visit us again soon! Everything of the best for you two for the rest of the year!
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Carina D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die farmhouse en etes besonders geniet. Waardeer gasvryheid en vriendelike diens asook pragtige uitsig.

Ons sal graag weer teruggaan vir lekker rus, pragtige uitsig en stilte. Die etes was 'n bonus vir ons wat wou rus. Smaakvol en ons het eintlik skuldig gevoel oor hul spesiale moeite vir net ons 2 vir aandetes asook die ruim porsies! Dit is absoluut merkwaardig wat die nuwe eienaars (jong egpaar) in ongeveer 4 jaar daar opgebou het en die opofferings wat daarmee saamgaan vir hulle as 'n jong gesin. Veral inaggenome uiters uitdagende ekonomiese tye (baie klein besighede maak toe in hierdie tye en hulle het inteendeel iets merkwaardigs opgebou!) Boonop ook te midde van die Covid-pandemie wat die toerismebedryf so erg geaffekteer het! Ons was verstom en vol lof vir wat daar bereik is tot dusver gesien in die lig van hierdie onderneming te midde van uitdagende hedendaagse tye. Ons was ook dankbaar vir die goeie gehaltebed (asook beddegoed) en badkamergeriewe. Ons het die sonnigheid van die huis geniet, asook die ruimte en lekker, skoon atmosfeer. Oulike kombuis en groot eetkamertafel met lieflike uitsig na die berge.

Werner B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om weer te besoek.

Ledges Retreat is beslis een van daai plekke wat mens weer en weer sal besoek. Die verblyf is baie mooi en is goeie waarde vir geld. Mens word vriendelik ontvang en die diens is ook baie goed. Jy kan lekker op die stoep sit en luister vir die stroompie wat nie ver van die huisies af is nie, of 'n draai stap in die mooi omgewing. Royal Natal is ook lekker naby.

Rachel A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel A
Saam met vriende

A fantastic friends getaway.

Ledges is situated in such a fantastic spot in the berg - very close to the national park for a couple of the day hikes. The accommodation is spacious and incredibly well-equipped! The hosts and staff are also lovely and accommodating.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Thank you for the lovely review! Glad you guys got to do the Amphitheatre Hike. Hope we see you again!

Ledges Retreat Guest Farm
Janus V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus V
Gesin met tieners

Great.

The stay and hospitality was very nice.

Imraan D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, great service and a great place.

Highly recommended.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Imraan,
Thank you for your lovely review! Glad you enjoyed it despite all the rain.
Kind regards
Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Leigh L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I highly recommend a stay at Ledges Retreat. Home from home comfort with spectacular scenery to enjoy.

This is amazing value for money, and on an easy route from Jhb / Pretoria via Harrismith past the beautiful Sterkfontein dam. Close to the Royal National Park for wonderful walks, and there are places where you can horse ride and also a nearby spa. Owner Jessica and her staff are friendly and welcoming, and breakfast was most generous in a lovely log cabin with great views. We stayed in the Farmhouse which was spacious and well equipped.

Justin W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin W
Gesin met klein kinders

Blissful

Blissful

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Justin, thank you for your short but very sweet review. Hope you come and stay with us again. All the best for the rest of this year and the next and stay safe. Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Anecke V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V
Gesin met tieners

Rustigheid teen 'n goeie prys.

Gekom om te rus en goed gerus. Plek is skoon en ruim en selfs met al die Covid-maatreëls het ons nie een oomblik ingeperk gevoel nie.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Anecke
Thank you for your review. I am very happy that you had a good rest. We hope you come and stay with us again. All the best for the rest of the year and I hope you stay well and safe.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Chris B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en hulpvaardige mense. Kos was baie smaaklik en voldoende. Kamerdiens was uitstekend!

Die ligging van Ledges Retreat is ideaal ook vir besoeke aan die natuurbewaringsgebied en staproetes na Mount Exsource. Ligging van gastehuis is goed en toeganklik vir enige motor.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Chris
Thank you for your lovely review, very glad you enjoyed your stay with us. All the best for 2020! Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Wanda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Enkelreisiger

Verblyf was heerlik.

Die uitsig is pragtig van die stoep. Die gemaklike banke in sitkamer heerlik na lang reis. Die groot badkamers 'n bonus.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Wanda,
Thank you for the lovely review, we really appreciate it and we hope you come and stay with us again soon.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Markus N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus N
Gesin met klein kinders

Nice place to stay.

Beautiful view and clean.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Markus,
Many thanks for the great review, we appreciate you taking the time to review us. Hope to see you again. All the best for the rest of the year and stay well and safe.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Vivienne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne V
Saam met vriende

Excellent. Brilliant for a short or long stay.

One of the best guest spots I've been to. Very well laid-out spot with high-quality facilities and excellent view. Good for a long or short stay with one or a few friends or family. Highly recommended.

Ledges Retreat Guest Farm's terugvoer

Hi Viv,
Thank you for the lovely review. It was great meeting you and I am very happy you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest Farm
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg D119, Jagersrust, 3354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cb9aa59338a3fdad65b471d3ea99b747b46a42f843ffb183d55e67edc0403e1249d2e20163e9c7f725e7a4a9d9d3b73652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 District Road D119 Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.630586600049 28.975756264006
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!