+16
Gastehuis in Modderrivier

Lee Enfield Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het dit baie geniet en die volgende oggend ver gaan stap op die golfbaan. Hein het ons in gewag en vriendelik ontvang. Dit is 'n rustige en pragtige omgewing om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ongelooflike mooi omgewing. Baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag
5.0
Des 2025

Gasvry ontvang. Baie mooi omgewing. Lekker oorgeslaap op pad Kaapstad toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aw M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Ideaal vir oorslaap en aanry. Lekker gebly en pragtige omgewing. Eienaar baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Veilig en netjiese kamer, vriendelike eienaars. Ons het heerlik gebly, pragtige kamer. Die eienaars laat jou baie welkom voel. Sal die verblyf aanbeveel. Let net op daar is geen braai geriewe ens nie. Ek beveel aan dat hulle 'n mikrogolf dalk in die kamer sit vir gaste om iets op te warm en dalk 'n klein wasbakkie om bekers of glase uit te kan spoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lindy C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

The rooms were very clean, neat and comfortable. There was even milk in the fridge. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Veilige en rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Dit was goed om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Latolia Z
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Superb. It was very good. I enjoyed it even though we had problems with transport since we came by public transport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Vriendelike ontvangs en baie netjies en veilig. Gasheer en sy vrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons het sommer tuis gevoel in 'n netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vernon T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Vriendelike mense. Baie lekker gebly, lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Lee Enfield Road, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA835fd6b5373c7e915b24778b0ee1f11b50747fff48b592381b8597902b72cc6a170309fd7fdc7bf26f39d59620edc0483787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 26 Lee Enfield Road Magersfontein Memorial Golf Estate 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.024290848803 24.647657863635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang